BASA - Maart
Posted: Sun Mar 26, 2017 4:39 pm
Gister se skiet was baie lekker.
Sien Deon het goed gedoen over all vir die dag (mooi man)
Hier is fotos vir die dag.
https://gidphotosafaris.pixieset.com/basa-march2017/
Daar was n klompie mooi gewere en groot bulle soos n falling block 500NE, 500 Jeff en n 577NE
Kom skiet saam met die volgende skiet...
Sent from my iPad using Tapatalk