Page 1 of 1
.22 SemiAuto
Posted: Tue May 09, 2017 8:13 am
by Jjjbay
Hello ouens
Ek het n AK47 rep in .223 asook n Galil wat in die sisteem le en wag vir lisensie. Ek dink egter daar aan om n SemiAuto in .22 te kry. So bietjie meer skiet vir goedkoper. Wat kan julle dalk aanbeveel?
Re: .22 SemiAuto
Posted: Tue May 09, 2017 11:52 am
by Ashley
Ek het self op n stadium ns die Smith&Wesson M&P 15-22 gekyk, aanvanklik agv die goeie prys.
Ek was wel bietjie afgesit deur al die plastiek dele op die roer.
Re: .22 SemiAuto
Posted: Tue May 09, 2017 12:02 pm
by Riaan Kriel
Re: .22 SemiAuto
Posted: Tue May 09, 2017 1:30 pm
by Francoisv
Ek het die Colt M4 22LR. Sal dit nie aanbeveel. As ek weer koop is dit 10/22 dikloop.
Re: .22 SemiAuto
Posted: Tue May 09, 2017 2:39 pm
by Plaashaas
Vir basies dieselfde prys, kry eerder die SAR 9mmp Carbine. As ky 9mm herlaai is dit dieselfde prys as 22lr. Die SAR is dan ook beter geskik vir ander aplikasies.
Re: .22 SemiAuto
Posted: Thu May 11, 2017 2:35 pm
by tau
S&W is bitter nice. Pel het een en ons skiet hom hard en hy loop net.
Re: .22 SemiAuto
Posted: Sat May 13, 2017 12:00 pm
by Glock17JLS
Francoisv wrote:Ek het die Colt M4 22LR. Sal dit nie aanbeveel. As ek weer koop is dit 10/22 dikloop.
Ek het die 10/22 Ruger Target... bull barrel, moet sĂȘ uit al my gewere geniet ek die een die heel meeste!
[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 5cb713.jpg[/IMG]
[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 290f53.jpg[/IMG]
Punishingsteel@gmail.com