Great jag bipods vir enige geweer.
Posted: Mon May 15, 2017 3:35 pm
Manne,
Ek dog ek deel met julle. Ek het onlangs een van hierdie bipods by n pel geleen en bietjie gespeel met hom.
Hy is gemaak van hoë graad aluminium en carbon fibre.
Sy voete se rubbers trek af en het tungsten carbide tips om lekker vas te druk as jy die bipod wil laai.
Ek is oortuig dat dit n awesome stukkie toerusting is vir manne wat iets in 'n ander klas as die gewone Harris tipe pods soek.
Daar is ook 'n driepoot wat great werk.
Kyk gerus na http://easyshot.co.za/
https://gearlocker.nz/wp-content/uploads/2016/08/untitled-7-of-13.jpg
As jy die bipods sien sal jy sien dat dit presies dieselfde produk is wat Blaser gebruik, net onder 'n ander naam nl. Spartan se Javelin reeks. Die prys is ook 1/3 van die Blaser produk,.
Indien jy bestel, sê vir Ross en Raymond dat Geno reken hulle moet 'n mooi prys vir jou maak!