Haelgeweer kolf laat pas
Posted: Thu May 18, 2017 11:22 am
Is daar moontlik iemand wat my na 'n kolfmaker kan verwys in die Kaap om my haelgeweer langer te maak en 'n verstelbare wangstuk uit te sny en te pas?
Die enigste persoon waarvan ek weet is John Brussels, maar 'n goeie vriend het 'n baie negatiewe ervaring by hulle gehad.
Die enigste persoon waarvan ek weet is John Brussels, maar 'n goeie vriend het 'n baie negatiewe ervaring by hulle gehad.