Page 1 of 1

Restricted firearm for self defence?

Posted: Wed May 24, 2017 7:51 am
by Jake1
Dit het betrekking op n voltydse boer wat nie toegewyde status het of wil hĂȘ nie. Ek weet dis net vir 2 jaar geldig. Het enige iemand al so iets probeer? Enige raad oor motivering of het iemand n voorbeeld van so n motivering?

Enige raad sal help

Groetnis

Jaco

Re: Restricted firearm for self defence?

Posted: Wed May 24, 2017 9:18 am
by Plaashaas
Vir al die moeite om `n 2 jaar lisensie te bekom, sou ek regtig S16 eerder gedoen het vir `n 10 jaar lisensie. Dit is virseker die maklikste uitweg.

Sou hy wou voortgaan met die "restricted" lisensie sou ek se dat hy as minimum n "endorsement" van sy naaste polisie stasie bevelvoerder moet kry as deel van sy motifeering.

Re: Restricted firearm for self defence?

Posted: Wed May 24, 2017 9:27 am
by Jake1
Dankie Plaashaas, die endorsement vanaf polisiestasie bevelvoerder is dit n algemene ding of amptelike brief?

Re: Restricted firearm for self defence?

Posted: Wed May 24, 2017 10:31 am
by Ranger
Plaashaas wrote:Vir al die moeite om `n 2 jaar lisensie te bekom, sou ek regtig S16 eerder gedoen het vir `n 10 jaar lisensie. Dit is virseker die maklikste uitweg.

Sou hy wou voortgaan met die "restricted" lisensie sou ek se dat hy as minimum n "endorsement" van sy naaste polisie stasie bevelvoerder moet kry as deel van sy motifeering.
So in other words license it under a false motivation?

Re: Restricted firearm for self defence?

Posted: Wed May 24, 2017 10:37 am
by Plaashaas
Ranger wrote:
Plaashaas wrote:Vir al die moeite om `n 2 jaar lisensie te bekom, sou ek regtig S16 eerder gedoen het vir `n 10 jaar lisensie. Dit is virseker die maklikste uitweg.

Sou hy wou voortgaan met die "restricted" lisensie sou ek se dat hy as minimum n "endorsement" van sy naaste polisie stasie bevelvoerder moet kry as deel van sy motifeering.
So in other words license it under a false motivation?
No why?

Motivate it for dedicated Sport shooting (S16 like I said) and use it for Self defense if needed.

Re: Restricted firearm for self defence?

Posted: Wed May 24, 2017 10:40 am
by Plaashaas
Jake1 wrote:Dankie Plaashaas, die endorsement vanaf polisiestasie bevelvoerder is dit n algemene ding of amptelike brief?
Hy kan met sy SB gaan gesels en vra vir `n brief ter ondersteuning van sy aansoek.

Net iets soos:

I ..... Station Commander at ...... support Mr ...... application for .....

Re: Restricted firearm for self defence?

Posted: Wed May 24, 2017 10:50 am
by Gideon@1

Re: Restricted firearm for self defence?

Posted: Wed May 24, 2017 12:30 pm
by Jake1
ja dis na aanleiding hiervan Gideon