Page 1 of 2
WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Wed May 24, 2017 9:21 pm
by JPS
Naand almal, ek plaas die vondsinsameling kompetiese met dank aan die Jaracal bestuur vir hulle toestemming.
GELEENTHEID om NIGHTFORCE met TIER ONE RINGE en ACCURACY FIRST LEVEL TE WEN VIR R250....
Paar manne sal al weet maar vir die ander, my seun Tristan is opgeneem in die SA Skole skietspan (Sanssu) wat van 13 Julie tot 30 Julie 2017 na die VSA toer vir twee kompetiesies asook opleiding by die Olympic Training centre deur shooting USA. Die kostes is baie hoog en word ten volle deur ons gedra, die dat ons vondsinsameling vir die toer dmv die gelukkige trekking met die mooi prys wat te wen is vir een gelukkige kaartjie houer.
Jy kan vir R250 in die trekking wees vir 'n Nightforce NXS 5.5-22x56 scope MOAR reticle, met Tier one ringe en 'n Accuracy first level. Prys waarde beloop om en by R36000.00. Die trekking vir die prys sal gedoen word op die African Long range hunters association se skietdag op 24/6/2017 en onse forum lid Eugene Harmse sal die trekking behartig. Wenner sal telefonies gekontak word en hier bekend gemaak word indien die persoon nie by die trekking is nie en reeling vir aflewering van die prys sal met die wenner direk getref word.
Om 'n kaartjie te bespreek kontak my op 072 41 sewe 72 ses 6 of op
Janswanepoel77@gmail.com om jou kaartjie of kaartjies vas te maak.
Neem asb. kennis dat daar slegs in totaal 175 kaartjies beskikbaar is vir die trekking. Die kompetiese is gister bekend gestel onder Alrha lede en 83 kaartjies is alreeds geneem. Daar is dus nog net 92 kaartjies beskikbaar. Wanneer 175 bevestigde kaartjies verkoop is word die kompetiesie gesluit tot die trekking. Sodra ek gekontak word sal ek betaling reelings deurstuur en kaarties tentatief boek vir die persoon. Wanneer betaling bewys ontvang word word die kaartjie nommer/s aan die persoon deur gegee.
Graag wil ek my skiet vriende by:
Safari Outdoor,
Herme van CMH,
Geno en Ge van G&G varminting
bedank vir hulle borge van die fantastiese prys.
Groete
Jan Swanepoel
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Wed May 24, 2017 10:11 pm
by Gian_dP
Hi Jan. Sal twee kaartjies neem. Het epos gestuur.
Groete
Gian
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Wed May 24, 2017 10:11 pm
by jankraay
JPS wrote:Naand almal, ek plaas die vondsinsameling kompetiese met dank aan die Jaracal bestuur vir hulle toestemming.
GELEENTHEID om NIGHTFORCE met TIER ONE RINGE en ACCURACY FIRST LEVEL TE WEN VIR R250....
Paar manne sal al weet maar vir die ander, my seun Tristan is opgeneem in die SA Skole skietspan (Sanssu) wat van 13 Julie tot 30 Julie 2017 na die VSA toer vir twee kompetiesies asook opleiding by die Olympic Training centre deur shooting USA. Die kostes is baie hoog en word ten volle deur ons gedra, die dat ons vondsinsameling vir die toer dmv die gelukkige trekking met die mooi prys wat te wen is vir een gelukkige kaartjie houer.
Jy kan vir R250 in die trekking wees vir 'n Nightforce NXS 5.5-22x56 scope MOAR reticle, met Tier one ringe en 'n Accuracy first level. Prys waarde beloop om en by R36000.00. Die trekking vir die prys sal gedoen word op die African Long range hunters association se skietdag op 24/6/2017 en onse forum lid Eugene Harmse sal die trekking behartig. Wenner sal telefonies gekontak word en hier bekend gemaak word indien die persoon nie by die trekking is nie en reeling vir aflewering van die prys sal met die wenner direk getref word.
Om 'n kaartjie te bespreek kontak my op 072 41 sewe 72 ses 6 of op
Janswanepoel77@gmail.com om jou kaartjie of kaartjies vas te maak.
Neem asb. kennis dat daar slegs in totaal 175 kaartjies beskikbaar is vir die trekking. Die kompetiese is gister bekend gestel onder Alrha lede en 83 kaartjies is alreeds geneem. Daar is dus nog net 92 kaartjies beskikbaar. Wanneer 175 bevestigde kaartjies verkoop is word die kompetiesie gesluit tot die trekking. Sodra ek gekontak word sal ek betaling reelings deurstuur en kaarties tentatief boek vir die persoon. Wanneer betaling bewys ontvang word word die kaartjie nommer/s aan die persoon deur gegee.
Graag wil ek my skiet vriende by:
Safari Outdoor,
Herme van CMH,
Geno en Ge van G&G varminting
bedank vir hulle borge van die fantastiese prys.
Groete
Jan Swanepoel
Ek dink baie van ons kan vir Tristan en Jan bystaan in die verband. Tristan het n blink toekoms voor hom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Wed May 24, 2017 10:34 pm
by J P
Hi Jan, ek sal 1 kaartjie neem. PM asb besonderhede.
Groete
JP
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Wed May 24, 2017 10:52 pm
by skollie
Ek sal ook 1 kaartjie neem. PM bankbesonderhede ens asseblief
Sent from my SM-T815 using Tapatalk
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 3:47 am
by Smitstertjies
Sal ook n kaartjie vat Jan. Stuur details op pm asb
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 10:32 am
by ruaanb
Kaartjie ook gevat. Hopelik is ek vir 'n slag gelukkig!
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 10:36 am
by Kallie Fernhout
Het my bewys van betaling gemail
Dankie
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 10:52 am
by joe rocket
Ek sal ook n kaartjie neem pm bank besonderhede.
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 12:20 pm
by Capt. Yoda
Jis daai Eugene is n smart ou wat net so goed skiet

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 12:57 pm
by Hugo
Hi
Stuur vir my die detail ek sal ook een kaartjie neem.
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 1:00 pm
by Beyers C
email gestuur
Bank goete asb
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 1:20 pm
by bsaaiman
Hi Jan
Ek sal n kaartjie neem. epos is gestuur.
Groete,
Bartho
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 1:32 pm
by goodstuff
Epos gestuur
Groete
Gustav
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 1:53 pm
by WitWillem (Charl)
email gestuur... verwag ook sommer n paar van my skietmaats af
groete
charl
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 4:13 pm
by Martin82
email sent...fingers crossed
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 4:14 pm
by Geno
Go Tristan!
Manne, Tristan skiet laat dit bars. Hy het al meer as een maal die groot kanonne stil geskiet op die ALRHA baan.
Ons het volle vertroue in hom om goud huistoe te bring!
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Thu May 25, 2017 5:15 pm
by JPS
Middag almal,
Ek het nou al die Eposse beantwoord en pm's en ook die wat gevra het op die draad dat ek hulle pm met die details.
Baie baie dankie vir die oorweldigende terugvoer. In ag genome almal wat gesĂȘ het hulle wil kaartjie of kaartjies neem is daar nog net so om en by 50 Kaartjies oor. Daar sal Maksimum 175 kaartjies verkoop word.
Ek het ook almal wat bewys van betaling gestuur het se nommers deurgestuur, indien ek dalk iemand gemis het kontak my asb. Dringend.
Weereens dankie vir almal se ondersteuning.
Groete
Jan
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Fri May 26, 2017 8:20 pm
by JPS
Naand Almal,
Baie dankie vir al die ondersteuning,
Daar is nog net om en by 30 kaartjies oor in ag genome die wat almal kaartjies gebook het.
Groete
Jan
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Sat May 27, 2017 3:18 pm
by Heinds
Jan, 4 kaartjies asb
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Sun May 28, 2017 6:17 pm
by WitWillem (Charl)
Stuur maar asb vir my ook nog n nommer vir n kaartjie. Jy het my detail
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Sun May 28, 2017 9:39 pm
by JPS
WitWillem (Charl) wrote:Stuur maar asb vir my ook nog n nommer vir n kaartjie. Jy het my detail
Pm gestuur
Groete
Jan
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Mon May 29, 2017 7:55 am
by jankraay
Hoeveel kaartjies is nog oor?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Mon May 29, 2017 8:13 am
by JPS
jankraay wrote:Hoeveel kaartjies is nog oor?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hi Jan.
In ag neem almal wat kaartjies geboek het tot en met vanoggend Is daar nou slegs 7 kaartjies oor.
Baie dankie vir jou en al die ander manne se ondersteuning dit word regtig baie waardeer.
Groete
Jan
Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY
Posted: Mon May 29, 2017 8:26 am
by jankraay
Ek vat al 7
Sent from my iPhone using Tapatalk