Green laser technology
Posted: Sun May 28, 2017 1:48 pm
Het enige van julle al hierdie goed getoets as alternatief vir nagsig? Het dit vandag by 'n skou raakgeloop, maar klink vir my te goed om waar te wees. Jy kan glo jakkalse sien tot op 400m met gewone scope?