Peregrine Gelaaide Amminusie
Posted: Mon May 29, 2017 9:21 am
More, ek wil asseblief hoor of iemand al die Peregrine gelaaide amminusie getoets het en wat is julle opinie daaroor? Spesifiek die VRG4 230gr in 375H&H?
Is hulle spoed/ladings konstant?
Is hulle seating depths konstant gelaai?
Enige ander probleme op die klaar gelaaide ammo waarvoor ek moet uitkyk?
Ek wil gaan koedoe skiet in die karoo met my 375 en wil hom op 200m zero om dan volgens my berekeninge so 5.5cm hoog te skiet op 100m met die peregrines, as hulle gelaai is volgens die peregrine "ideal load" tabelle op hulle website.
Ek het federal premium gelaai met 300gr Nosler partition maar hulle groep nie na wense nie, 2.3" op 100m.
Sent from my iPad using Tapatalk