Musgrave 83 sneller - .308 hulp.
Posted: Mon May 29, 2017 8:29 pm
Naand manne.
Iemand het my eendag gesè jy druk 'n sneller jy trek hom nie maar wragtag my Mod 83 se sneller moet jy druk, trek en soebat voordat die ballistics body corporate besluit hulle sal nou maar 'n ronde die loop afstuur.
My vraag is dus, hoe moeilik is dit om jou Musgrave Mod 83 se sneller meer sensitief te stel? Kyk, ek bewe so, as ek my timing en bewe bymekaar bring en die sneller trek moet die ding skiet! Ek vertrek oor 2 weke op 'n jag en het gehoop dit is dalk 'n vinnige fix en nie 'n 2 tot 5 weke inbook by 'n winkel nie, maar ek weet net nie. Enige raad sal verwelkom word.