Page 1 of 1

Jag Geleentheid gesoek

Posted: Wed May 31, 2017 8:02 pm
by Vis
Hi manne,

Wil net graag weet of daar iemand is wat nog 'n jagplek beskikbaar het vir die naweek van die 23ste tot die 25ste Junie in Kimberley se omgewing ?

Groete

Re: Jag Geleentheid gesoek

Posted: Wed May 31, 2017 8:30 pm
by Diesel Dog
Hier op die forum is iemand wat wild adverteer, van eenhoring kudu ,eland en sable tot hardekop buffel bulle .Pryse van R15000.00 tot R80000.00 slegs kontant,bietjie duur vir my maar miskien kan jy van die geleentheid gebruik maak .

DD

Re: Jag Geleentheid gesoek

Posted: Wed May 31, 2017 8:43 pm
by Plaashaas
Ek het lank gewag vir die post. Hul is aansienlik minder die jaar.

Re: Jag Geleentheid gesoek

Posted: Wed May 31, 2017 9:05 pm
by shottie
Plaashaas wrote:Ek het lank gewag vir die post. Hul is aansienlik minder die jaar.
Vandag sien jou hom, more is hy weg tot volgende winter. ++>:

Re: Jag Geleentheid gesoek

Posted: Thu Jun 01, 2017 8:25 am
by Hein22
Gaan kyk bietjie by www.bidmyhunt.com.

Re: Jag Geleentheid gesoek

Posted: Thu Jun 01, 2017 9:22 am
by william007
Hello
Ons het nog plek oop maar nie vir daai datum nie ons nog net plek oop in Augustus maand.
stuur my jou mail dan sal ek pryslys aan stuur.
Ons is 55 km buite Kimberley op die N12