Page 1 of 1

Springbok jag pakkette Graaff-Reinet omgewing

Posted: Thu Jun 01, 2017 11:16 am
by Triple2
Jis ouens

Hier is 100 springbokke beskikbaar te jag in Graaff-Reinet omgewing. n Minimum van 50 bokke per groep moet geskiet word. Minimum 8 tot max 12 jagters kan akkomondeer word.
Prys R32/kg slegs met pens uit.
Dagfooi R350/jagter/dag
Akkomodasie beskikbaar teen R350/jagter/nag.
Etes kan gereel word of selfsorg.

Kontak Henry by : 0828526815

Groete
Devan

Re: Springbok jag pakkette Graaff-Reinet omgewing

Posted: Thu Jun 01, 2017 4:13 pm
by win270
Wat weeg 'n gemiddelde ram en ooi onderskeidelik as slegs die pens uitgehaal is?

Re: Springbok jag pakkette Graaff-Reinet omgewing

Posted: Thu Jun 01, 2017 4:25 pm
by Philip_R
Gaan in Junie in daardie omgewing jag en die boer sĂȘ mens kan op gemiddeld van so 20kg werk per bok wat so geweeg word. Hang seker maar van plaas tot plaas af.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Springbok jag pakkette Graaff-Reinet omgewing

Posted: Thu Jun 01, 2017 4:30 pm
by win270
Dan is bostaande prys glad nie te sleg nie. Gewoonlik is die bruikbare gedeelte van die karkas so tussen 16 en 18 kg.

Re: Springbok jag pakkette Graaff-Reinet omgewing

Posted: Thu Jun 01, 2017 7:45 pm
by Diesel Dog
R32.00 \kg net pens uit werk so R 45.00\kg skoon karkas uit.

DD