Page 1 of 1

Steel Gongs

Posted: Thu Jun 01, 2017 6:48 pm
by Glock17JLS
Wat dink julle van die oukie?

100mm gonge op die raam...
IMG_0516.JPG

Punishingsteel@gmail.com

Re: Steel Gongs

Posted: Thu Jun 01, 2017 6:52 pm
by Gian_dP
Lyk goed, maar ek sou ghong effens verder van raam af laat hang. Jy gaan jou raam gou raak skiet.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Steel Gongs

Posted: Thu Jun 01, 2017 7:42 pm
by Glock17JLS
Gian_dP wrote:Lyk goed, maar ek sou ghong effens verder van raam af laat hang. Jy gaan jou raam gou raak skiet.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ek stem saam, ek clad die boonste deel met die selle staal as die gonge...

Punishingsteel@gmail.com

Re: Steel Gongs

Posted: Fri Jun 02, 2017 7:07 am
by Kolhasie
Glock17JLS wrote:
Gian_dP wrote:Lyk goed, maar ek sou ghong effens verder van raam af laat hang. Jy gaan jou raam gou raak skiet.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ek stem saam, ek clad die boonste deel met die selle staal as die gonge...

Punishingsteel@gmail.com
Dan sal hy ook baie lekkerder lui as die convyer langer is.

Re: Steel Gongs

Posted: Fri Jun 02, 2017 9:02 am
by Viking
Gian_dP wrote:Lyk goed, maar ek sou ghong effens verder van raam af laat hang. Jy gaan jou raam gou raak skiet.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Dalk met 'n 9mm Glock op 100m, maar tot op 400m is die raam veilig as jy die 270 gebruik...net my 2c :laugh:

Re: Steel Gongs

Posted: Fri Jun 02, 2017 9:05 am
by ruaanb
Viking wrote:
Gian_dP wrote:Lyk goed, maar ek sou ghong effens verder van raam af laat hang. Jy gaan jou raam gou raak skiet.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Dalk met 'n 9mm Glock op 100m, maar tot op 400m is die raam veilig as jy die 270 gebruik...net my 2c :laugh:
Die gong ook ja ++>:

Re: Steel Gongs

Posted: Fri Jun 02, 2017 10:40 am
by LoveHenties
ruaanb wrote:
Viking wrote:
Gian_dP wrote:Lyk goed, maar ek sou ghong effens verder van raam af laat hang. Jy gaan jou raam gou raak skiet.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Dalk met 'n 9mm Glock op 100m, maar tot op 400m is die raam veilig as jy die 270 gebruik...net my 2c :laugh:
Die gong ook ja ++>:
++>: ++>: ++>: ++>:

Re: Steel Gongs

Posted: Wed Jun 07, 2017 9:16 pm
by Engel
I like a piece of conveyor belt between the gong and the frame, about 500 long