Page 1 of 1

vortex rangefinder

Posted: Mon Jun 05, 2017 11:28 am
by DeonvTonder
Goeie dag mede lede.

Ek weet hierdie onderwerp is al bespreek erens maar kry dit nie. Het iemand al te doen gehad met die bogenoemde range finder wat sal kan terugvoer gee asb. Ek weet daar is beter rangefinders op die mark en my hart bloei vir 'n leica maar met 'n nuwe geweer en teleskoop ens wat oppad is kan ek ook nie my beursie verder breek nie.

Indien iemand wat een het of te doen gehad het met eebn asb kan terugvoering gee sal ek dit opreg waardeer.

Groete
Deon

Re: vortex rangefinder

Posted: Wed Feb 21, 2018 12:14 pm
by Jo Toast
Die Vortex lyk baie lekker en ek sal graag self een wil hĂȘ, maar is hulle nie taamlik duut nie?

Re: vortex rangefinder

Posted: Fri Jun 07, 2019 9:04 pm
by DieManWinkel
Gaan kyk bietjie na PietSkiet se videos op Youtube, hy het baie goeie goed te se oor die Vortex Rangefinders. Ek sal self ook graag meer ouens se terugvoer wil hoor.

Re: vortex rangefinder

Posted: Fri Jun 07, 2019 9:12 pm
by savage(P Coetzer)
Ek het die ranger 1000. Het al n bees op 800m gerange maar dit het vrek baie moeite gekos om stil genoeg te hou. Hy werk baie lekker maar twyfel of hy by n leica met dieselfde specs sal kers vashou.