Page 1 of 1
jakkals skiet punte
Posted: Wed Jun 07, 2017 3:10 pm
by jakkat
wat is deesdae die beste jakkals skiet punte op die mark? moet nuwes aanskaf maar weet nie wat om te kry nie?
Re: jakkals skiet punte
Posted: Wed Jun 07, 2017 3:17 pm
by andre007
Nosler Btips
Re: jakkals skiet punte
Posted: Wed Jun 07, 2017 3:21 pm
by Sniper18
Of Hornady Vmax
Re: jakkals skiet punte
Posted: Wed Jun 07, 2017 3:25 pm
by tripodmvr
Prvi Partizan - Herlaaitafel adverteer hullle
PMP 55gr SP as hulle billik geprys is
Re: jakkals skiet punte
Posted: Wed Jun 07, 2017 3:40 pm
by Izak H
Daars min wat beter perform as Hornady v-max
Re: jakkals skiet punte
Posted: Wed Jun 07, 2017 6:01 pm
by Cobus(Cobb)
....skuus....ek verstaan jou post toe verkeerd...
dog jyt punte of areas (stands) van waar jy jakkalse skiet....my bad
Vmax bly maar n goeie koeƫl vir jakkals
Re: jakkals skiet punte
Posted: Wed Jun 07, 2017 6:16 pm
by nols
Sierra Blitzkings
Re: jakkals skiet punte
Posted: Wed Jun 07, 2017 7:23 pm
by johans
vmax
Re: jakkals skiet punte
Posted: Wed Jun 07, 2017 7:31 pm
by Bushpig7
Blitzkings of V-max all 68 Jakkalse die jaar gelaai
Re: jakkals skiet punte
Posted: Wed Jun 07, 2017 10:16 pm
by Toyrsi
nosler varmageddon 55gr werk lekker op my Dasher.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: jakkals skiet punte
Posted: Wed Jun 07, 2017 11:04 pm
by tripodmvr
Toyrsi - jakkat skiet met 22 250.
Sierra se koele is vrekduur. Omdat mens min verder as 200m in die nag skiet sal enige sagte 40-60gr goed werk. Daarom het ek die volksvreemde koele ook genoem. Ek persoonlik skiet 55 VMax en hy werk baie goed.
Re: jakkals skiet punte
Posted: Thu Jun 08, 2017 2:33 am
by Heinz Petersen
Nog nie eers gedink aan iets anders as VMax nie.
Re: jakkals skiet punte
Posted: Thu Jun 08, 2017 6:12 am
by Bushpig7
Oom tripod daardie sagte Punte is belangrike want ons soek nie opslag koels in die nag.
Groete
Bushpig 7
Re: jakkals skiet punte
Posted: Sat Jun 10, 2017 8:34 pm
by jakkat
Baie dankie, sal maar loer tussen die klomp wat julle genoem het, het maar altyd nog met die vmax'se geskiet. sal maar nog kyk. dankie julle
Re: jakkals skiet punte
Posted: Sat Jun 10, 2017 8:56 pm
by tripodmvr
Bly by die VMax terwyl jy kan kry. Baie getuig van hul effektiwiteit, so gebruik dit totdat jy hulle nie meer kan kry nie.