Page 1 of 1
Push/pull liggie
Posted: Sun Jun 11, 2017 8:28 am
by Cobus(Cobb)
More...ek soek so visliggie..hulle pas in die boppers...waar kan mens kry??
Re: Push/pull liggie
Posted: Sun Jun 11, 2017 8:36 am
by Philip_R
Ek sal ook graag wil weet. Mens kan mens se eie luminocks maak as mens die liggie kan kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Push/pull liggie
Posted: Sun Jun 11, 2017 8:43 am
by Cobus(Cobb)
Philip_R wrote:Ek sal ook graag wil weet. Mens kan mens se eie luminocks maak as mens die liggie kan kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
You read me like a book....
Re: Push/pull liggie
Posted: Sun Jun 11, 2017 9:56 am
by Philip_R
Hoope iemand hier kan help dat ons dit kan probeer.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Push/pull liggie
Posted: Sun Jun 11, 2017 10:02 am
by tripodmvr
glowstick.co.za
bigcatch.co.za/shop/lighting/light-led-fishing-light-stick-d-7-5xh-80mm-green/
Ebay is blykbaar ook 'n proposisie vir die LED glow sticks.
Re: Push/pull liggie
Posted: Sun Jun 11, 2017 4:11 pm
by Philip_R
Dankie oom, daardie 4.5mm een is net wat mens nodig het. Hy gaan mooi in die nock pas.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Push/pull liggie
Posted: Sun Jun 11, 2017 4:14 pm
by tripodmvr
Kom ek ook nou by. Maak dit soveel makliker om jou pyle te kry !!!!!
Re: Push/pull liggie
Posted: Sun Jun 11, 2017 5:57 pm
by Geno
Re: Push/pull liggie
Posted: Sun Jun 11, 2017 6:02 pm
by Cobus(Cobb)
Daai Saligra kopery is waar dinge begin neuk.......viswinkels adverteer dit nie eers nie.
Re: Push/pull liggie
Posted: Sun Jun 11, 2017 6:05 pm
by tripodmvr
Netjiese idee en goed toegelig met die fotos.
Re: Push/pull liggie
Posted: Sun Jun 11, 2017 8:22 pm
by Philip_R
Dankie vir die link Geno
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Push/pull liggie
Posted: Fri Jun 23, 2017 9:48 am
by Philip_R
Ek het toe n liggie in die hande gekry en omdat ek FMJ pyle skiet wat n klein binne diameter het en dus ook n klein X nock gebruik moes ek die LED heeltemal uit die lightstick haal en net die battery in n afgesnyde nock indruk. Ek sal hom iewers oor die naweek in n pyl sit en kyk hoe ek hom gaan maak werk.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170623/87d589f4a12d444fecd459a39a5d6e05.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170623/f2a64a551111e579ea842928664cfb24.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170623/54317c61670f26cd8a8bfabe755264a1.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Push/pull liggie
Posted: Tue Jun 27, 2017 8:04 am
by Philip_R
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/2d7ac269b542de61f678c5fd042106e0.gif
Hoop die GIF werk op die forum, het die DIY lumenok getoets.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro