Page 1 of 1

Jagplek in Piet Plessis/Stella area

Posted: Mon Jun 12, 2017 10:24 am
by Wouter Roets
More Manne en Manninne

My ou pel Skillie(Celesten Crafford) het sy jag kamp nou net so rukkie terug klaar gebou en vir my genoem dat hy so paar jaters kort vir die jaar. Ek kan net noem dat Skillie nou al n kliomp jaar in die wildbedryf is met sy getelery so sy diere is regtig van top gehalte. Ons koop al vir n geruime tyd by hom en kan werklik daarvan getuig. Ek kan ook net noem dat as Skillie iets aanpak dan word dit oordentlik gedoen. Sy pryse lyk ook heel billik so skakel gerus die volgende nommers vir navrae.

Renthia Crafford 082 791 2210
Ashton Crafford 082 974 3991

Groetnis
Wouter