Page 1 of 1

Boek oor SA vervaardigde vuurwapens

Posted: Fri Jun 16, 2017 7:41 am
by Burger
More almal

Ek het op die "book review" afgekom en wil dit net graag deel met julle. As dit al reeds op Jaracal forum gepost is sê ek solank jammer, maar dit lyk na n besonderse boek wat ek vir myself wil aanskaf sodra ek een in die hande kan kry.

https://youtu.be/C-hxiHJvjJs

Re: Boek oor SA vervaardigde vuurwapens

Posted: Fri Jun 16, 2017 7:50 am
by Plaashaas

Re: Boek oor SA vervaardigde vuurwapens

Posted: Fri Jun 16, 2017 9:36 am
by OosKaapJagter
Ek het een gekoop by Ermelo Wildman. Ek sien jy is van Bloemfontein. Hulle naaste takke in Kimberley of Bethlehem hou dit dalk aan.

Re: Boek oor SA vervaardigde vuurwapens

Posted: Sat Jun 17, 2017 10:34 am
by Camouflage762
Burger wrote:More almal

Ek het op die "book review" afgekom en wil dit net graag deel met julle. As dit al reeds op Jaracal forum gepost is sê ek solank jammer, maar dit lyk na n besonderse boek wat ek vir myself wil aanskaf sodra ek een in die hande kan kry.

https://youtu.be/C-hxiHJvjJs
www.tacqm.co.za is the official online distributor for the book.

We have signed copies in two impressions available:
https://www.tacticalquartermaster.co.za ... tion-order

Re: Boek oor SA vervaardigde vuurwapens

Posted: Sun Jun 18, 2017 6:41 pm
by Burger
Dankie vir julle terugvoer en inligting. @ Camouflage, I will contact you guys soon.

Re: Boek oor SA vervaardigde vuurwapens

Posted: Fri Jun 30, 2017 12:58 pm
by projagter
PWAVV het die boek die lig laat sien. Tans die enigste outoriteit op Musgrave vuurwapens.
Beslis die moeite werd as navorsingstuk.