Page 1 of 1

Amarok "Aftermarket" Radio

Posted: Tue Jun 27, 2017 3:40 pm
by Jaco B
Hi

Na aanleiding van die Toyota radio wat verkoop is het ek gedink:

Ek is al lankal in die mark vir n upgrade op my 2014 Amarok standaard radio, sonder touchscreen en GPS.

Wie het al verander na 'n aftermarket radio met touchscreen/GPS en was daar enige probleme?

My voertuig het PDC en Stuurwiel kontrole so radio moet dit kan beheer/wys.

Jaco

Re: Amarok "Aftermarket" Radio

Posted: Tue Jun 27, 2017 4:42 pm
by Swede
Koop die hilux radio by my dan het jy 'n aftermarket

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Amarok "Aftermarket" Radio

Posted: Wed Jun 28, 2017 6:21 am
by Dawid S
Ek het die aftermarket radio tydens die koop laat instaleer by die agente.
Ek is tevrede met die GPS.
Sal net die kaart moet opgradeer na 2 jaar. Dit is 'n tomtom gps.
Sit glo net die data kaart in rekenaar en dateer oor internet op. Teen 'n prys.

Re: Amarok "Aftermarket" Radio

Posted: Wed Jun 28, 2017 6:32 am
by Jaco B
Hi Dawid, weet jy watter maak daai radio is? Daar is omtrent n klomp verskillende make daar buite, almal met goeie en slegte "reviews" .

Re: Amarok "Aftermarket" Radio

Posted: Wed Jun 28, 2017 4:28 pm
by Dawid S