Page 1 of 1

375 Ruger 250gr Sierra

Posted: Wed Jun 28, 2017 6:45 pm
by peterm3456
Hello Julle. Laai enige iemand 250gr Sierra vir hulle 375 Ruger? Ek is intereseerd watter spoed met watter grains julle kry (S355). Dankie. Ek het 20" guide gun.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: 375 Ruger 250gr Sierra

Posted: Wed Jun 28, 2017 7:08 pm
by Frederik
Hoop nie jy wil dit laai vir grootwild nie?

Re: 375 Ruger 250gr Sierra

Posted: Thu Jun 29, 2017 8:01 am
by Jean Marais
Van wat ek al gesien het met die 250 Sierra is dat die 375 H&H en 375 Ruger die koeëls heeltemal te vinnig lanseer om effektief te wees. Hulle bars letterlik op impak. Lekker akkurate papier koeël, maar ek sal nooit met hulle jag nie.

Re: 375 Ruger 250gr Sierra

Posted: Thu Jun 29, 2017 8:17 am
by william007
Ek sal ook nie dit aan raai vir groot wild nie. Ek laai myne 200 gr Impala 80 gr S365
En op 300 gr DGX Hornady 68gr

Re: 375 Ruger 250gr Sierra

Posted: Fri Jun 30, 2017 10:34 pm
by peterm3456
Dankie. Vir PG... gaan iets anders probeer.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: 375 Ruger 250gr Sierra

Posted: Sat Jul 01, 2017 7:46 am
by JohanvB
Watter spoed skiet julle manne dat die koeële "bars", en praat julle van die Gameking of Matchking?

Re: 375 Ruger 250gr Sierra

Posted: Sat Jul 01, 2017 8:30 am
by Frederik
Peter ek dink jy kan baie lekker die 250gr koele gebruik vir normale wild maar tog oppas vir die groot bene op die groter diere. Dink met jou 20" loop en S355 gaan jy maklik by 2600fps kan kom.

Re: 375 Ruger 250gr Sierra

Posted: Sun Jul 02, 2017 9:09 pm
by Louis Kriel
250 gr Sierra GK: S355.
75gr: 2699; 2687
76gr: 2771; 2761
77gr: 2784; 2775

Re: 375 Ruger 250gr Sierra

Posted: Sun Jul 02, 2017 9:24 pm
by peterm3456
Dankie Louis. Met 20" loop?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: 375 Ruger 250gr Sierra

Posted: Sun Jul 02, 2017 9:29 pm
by Louis Kriel
Nee ek n Howa met 24 duim loop. Jy kan 80-100 fps aftrek vir jou 20 duim loop.

Re: 375 Ruger 250gr Sierra

Posted: Sun Jul 02, 2017 9:35 pm
by peterm3456
[THUMBS UP SIGN]

Sent from my SM-G955F using Tapatalk