Page 1 of 1

Soek hulp

Posted: Fri Aug 28, 2009 4:01 pm
by Cois
Kan iemand my dalk se of hier in Bloemfontein of omgewing n taksidermis is.

Re: Soek hulp

Posted: Fri Aug 28, 2009 4:22 pm
by JACQUES BOTHA
KRUGER HUMAN 
EN PIERRE AUCAMP 0824676460

Re: Soek hulp

Posted: Thu Oct 08, 2009 7:47 pm
by worshond
Mane as julle kwaliteid werk will laat doen is Spirit Of Africa die plek, Ja ek weet dis n bietjie duurder as die gewone Taxidermie maar dis elke sent werk vir daai "living memory". 90% van hulle werk is vir die buite land bestem.

Probeer hulle gerus en vra vir Gideon.

Web werf: http://www.soataxidermy.co.za/

Re: Soek hulp

Posted: Thu Jan 21, 2010 3:07 pm
by PVB
Joe Regal Depo. 0824193728 Paul

Re: Soek hulp

Posted: Thu Jan 21, 2010 3:49 pm
by Foxcreek
Manne

Hier is 'n jakkie wat Spirit of Africa in Howick vir my gedoen het.

Image

Foxcreek.

Re: Soek hulp

Posted: Thu Jan 21, 2010 8:30 pm
by WillJak
Dit is netjies gedoen!!

Re: Soek hulp

Posted: Fri Jan 22, 2010 12:04 pm
by Ambessa
Hallo Foxcreek
Foxcreek wrote:...'n jakkie wat Spirit of Africa in Howick vir my gedoen het.
Mooi. Sal jy sy ogies met 'n lig optel... ;D

Ambessa

Re: Soek hulp

Posted: Mon Jan 25, 2010 8:47 am
by KSV
Ek het ook my eerste geroepte jakkals laat opstop by 'n ou hier by ons in die dorp.  Ek wil egter nie 'n foto plaas nie, die ding lyk soos 'n windhond.

Ek het egter 'n Bergskaap laat doen by Moredou Taksiderme naby Sweizer-Reinecke. Die is nogal netjies gedoen.

Hein

Re: Soek hulp

Posted: Thu Oct 14, 2010 12:37 pm
by Stefan764
Ek kan Moredou Taksidermie sterk aanbeveel. Al my diere word daar opgestop (daar hang nou 7 in die lapa) en dit is voorwaar die moeite werd.

Hul telefoonnommer is 053 9631 444, bel hul gerus vir kompeterende pryse.


Groete
Stefan

Re: Soek hulp

Posted: Thu Oct 14, 2010 1:34 pm
by Monrique (SJ)
Stefan 764

Sit vir ons n foto'tjie op as jy kan seblief dat ons dit kan begeer n bietjie

Groetnis
SJ

Re: Soek hulp

Posted: Mon Oct 18, 2010 8:11 am
by KSV
SJ,

Hier is my Bergskaap.

Image

Kalahari groete
Hein

Re: Soek hulp

Posted: Mon Oct 18, 2010 12:44 pm
by Monrique (SJ)
Hein, netjies man,daai skaap lyk sommer spoggerig, dankie vir die foto se opsit! Groetnis SJ

Re: Soek hulp

Posted: Fri Jan 14, 2011 3:53 pm
by PRIVATE RYAN
+1 vir Kruger Human

[img width=450 height=600]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... e126-1.jpg[/img]

[img width=450 height=600]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... e125-1.jpg[/img]

[img width=450 height=600]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... e123-1.jpg[/img]

[img width=450 height=600]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... e124-1.jpg[/img]

Re: Soek hulp

Posted: Fri Jan 14, 2011 5:38 pm
by baboonstalker
Hein, ek hoop nie jy het te veel vir daardie bergskaap se opstop betaal nie?
Ek is nie 'n kenner nie, maar as jy my vra het daai ou halwe werk gedoen...... :-\

Re: Soek hulp

Posted: Fri Jan 14, 2011 6:14 pm
by 300Winmag
baboonstalker wrote: Hein, ek hoop nie jy het te veel vir daardie bergskaap se opstop betaal nie?
Ek is nie 'n kenner nie, maar as jy my vra het daai ou halwe werk gedoen...... :-\
Nee - hy is klaar, die agterste helfte staan net in die kamer langsaan.

Re: Soek hulp

Posted: Fri Jan 21, 2011 11:05 am
by worshond
Hier is van Spirit Of Africa se werk:

Image
Image
Image
Image
Image

Re: Soek hulp

Posted: Fri Jan 21, 2011 11:09 am
by worshond
Hier is van die werk waarmee hulle nog besig is.

[img width=800 height=600]http://i1006.photobucket.com/albums/af1 ... ure046.jpg[/img]
[img width=800 height=600]http://i1006.photobucket.com/albums/af1 ... ure044.jpg[/img]
[img width=800 height=600]http://i1006.photobucket.com/albums/af1 ... ure043.jpg[/img]
[img width=450 height=600]http://i1006.photobucket.com/albums/af1 ... ure042.jpg[/img]

Re: Soek hulp

Posted: Fri Jan 21, 2011 11:22 am
by Stefan764
Skies manne, wil nou nie die topic hijack nie, maar hoe sal hulle daai blouwildebees (eerste foto op Worshond reply #16) meet?

Re: Soek hulp

Posted: Fri Jan 21, 2011 11:44 am
by worshond
Die Jagter was Angus Murray en hy het gejag met Stone Safaris. Volgens my wete baklei hulle nog om dit as die Nuwe Wereld Record te laat registreer maar kry teenstand want dit is glo n "Genetic Deform". Gaan kyk maar gerus na die volgende link ek kyk na Murray en Alex Sachs se CSI records hulle doen alby al hulle werk by Spirit of Africa. http://www.stonehuntingsafaris.com/SCI.html

Re: Soek hulp

Posted: Thu Mar 22, 2012 1:13 pm
by johan1
Daai nyala het stunning horings maar daar is serious fout met sy nek

Re: Soek hulp

Posted: Thu Mar 22, 2012 1:26 pm
by BLOK
[quote="johan1"]
Daai nyala het stunning horings maar daar is serious fout m

En sy stert