Page 1 of 1

2002-2005 Hilux D/C BUCCO Canopy

Posted: Thu Jul 13, 2017 7:08 am
by PJB
Goeie dag almal.
Ekt n Canopy wat op n Legend 35 D/C was on te verkoop.
Hy is wit en in n baie goeie kondisie.

Ek soek R4000 ona
Ek is van PTA
Whatsapp my as jy belangstel.
07ses99drie 44nul2