Page 1 of 1

so paar bokke om te jag kimberley

Posted: Thu Jul 20, 2017 5:15 pm
by william007
Goeie dag manne
Ons het so paar van die snaakse goed om te jag as iemand belangstel.
1 ste pakkie is max 2 jagters 3 nagte self sorg. Roan bul (een horing se punt biekie gebreek) plus groot volwasse sable bul R97800 ( sluit in slag , koelkammer, slaap, bakkie in veld, hout , ligte middag ete)

2 de pakkie , 2 jagters 3 nagte. 1xgoue gemsbok bul(nie baie groot nie, maar volwasse bul)1x goue wildebees (een horing gebreek) 1x koperspringbok ram. R35 000 sluit in slag , koelkammer , bakie in veld , slaap, hout, middag ete.

3 de pakkie , 1 jagter 2 nagte, 1x Sable bul volwasse, 1 x koper springbok als ingesluit (oggend ete , middag ete, aand ete,hout ,slaap,slag, bakkie, koelkammer. R60 000.

4 de pakkie , 1x tessebe bul, 1x goue gemsbok bul, 1x swart rooibok ram , 1 jagter 3 nagte , sluit in middag ete ,slag ,koelkammer ,hout , bakkie. R45 000.

ALLE PRYSE SLUIT BTW UIT.
JAGTER MOET EIE DRINK GOED,YS ENS BRING(BEHALWE BY PAKET WAAR ALLE ETES INGESLUIT IS)
MEESTE VAN DIE JAGTE SAL PER VOET GEDOEN WORD(STAP JAG)
`DEPOSITO BETAALBAAR OM JAG TE BOEK.
PLAAS IS 55 KM BUITE KIMBERLEY OP DIE N12 .
GEEN PAKET SAL UIT GEHOU WORD NIE.
ALLE DIERE WAT EKSTRA GESKIET WORD SAL TEEN PRYSLYS GESKIET WORD AS OOK EKSTRA JAGTERS SAL TEEN PRYSLYS PRYS GEBOEK WORD.

DANKIE.

Re: so paar bokke om te jag kimberley

Posted: Thu Jul 20, 2017 5:30 pm
by william007
ek sal latter kyk of ek fotos van roan bul kan op sit en ook hoe sable bul lyk ens.

Re: so paar bokke om te jag kimberley

Posted: Mon Jul 24, 2017 6:23 pm
by william007
as iemand belangstel in die fotos op daai bokke kan julle my boodskap stuur op nul sewe drie nul een vier dubbel vyf een nege

Re: so paar bokke om te jag kimberley

Posted: Tue Jul 25, 2017 2:51 pm
by william007
Roan bul nog beskikbaar R40 000.
Sable bul beskikbaar R55 000 (8 bulle om van te kies vir die prys elk)
goue gemsbok bul R25 000.