Page 1 of 1
Doppe
Posted: Sat Jul 22, 2017 6:37 pm
by WILLEM 100
Ek is nuuskurig as jy nuwe Lepuwa doppe koop , of hulle net gelaai kan word en of hulle ook voorberyding no dig Sal hê?
Re: Doppe
Posted: Sat Jul 22, 2017 6:54 pm
by Sean3006
Willem
In theory i suppose they are ready to load or at most will require far less prep than any other brand of brass.
My thoughts are that if you are hand loading yourself, then you would want to strive for zero defect and do minimal prep for your particular rifle.
You can invest in a batch of Lapua brass with peace of mind, in my opinion.
Re: Doppe
Posted: Sat Jul 22, 2017 7:06 pm
by Mellies
WILLEM 100 wrote:Ek is nuuskurig as jy nuwe Lepuwa doppe koop , of hulle net gelaai kan word en of hulle ook voorberyding no dig Sal hê?
Willem waar koop jy hierdie Lepuwa doppe?
Met n vleisie...
Re: Doppe
Posted: Sun Jul 23, 2017 9:47 am
by WILLEM 100
Mellies wrote:WILLEM 100 wrote:Ek is nuuskurig as jy nuwe Lepuwa doppe koop , of hulle net gelaai kan word en of hulle ook voorberyding no dig Sal hê?
Willem waar koop jy hierdie Lepuwa doppe?
Met n vleisie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Doppe
Posted: Sun Jul 23, 2017 9:48 am
by WILLEM 100
Wildman Upington
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Doppe
Posted: Sun Jul 23, 2017 4:52 pm
by Giepie
Sit die Lapua doppe net deur die sizer die. Doppe kan bietjie vervorm word in die verpakkings, veral die nek.
Re: Doppe
Posted: Sun Aug 06, 2017 6:55 pm
by Christo J
Wat ek doen: full size, trim doppe om seker temaak dat almal sefde lengte is en de- burr nek binne en buite. Dan deur cleaner. Moet sê eks maar n pyn in die gat maar alles moet sover moontlik dieselfde wees..