Page 1 of 1
SUS-TAC is baas
Posted: Mon Jul 31, 2017 8:13 pm
by acssa
Ek het n carbon fibre loop op n 300wsm laat monteer... probleem was daar was baie "muzzle flip"... as gevolg wou die geweer nie juis groepeer nie.
Ek het n paar muzzle brakes en suppressors probeer(moes betaal vir almal..eina)
Soos dit gaan het ek laaste die SUS-TAC suppressor probeer.... en hy is No.1 vir my! Kyk self en besluit maar. Geweer skiet nou 1/4 MOA....
https://www.youtube.com/watch?v=hqyEiUys6fY
Re: SUS-TAC is baas
Posted: Mon Jul 31, 2017 8:19 pm
by Nico Harris
Jis hy werk baie mooi!
Re: SUS-TAC is baas
Posted: Mon Jul 31, 2017 9:04 pm
by CorneA
Sjoe, daai lyk goed!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: SUS-TAC is baas
Posted: Tue Aug 01, 2017 6:09 am
by ruaanb
sjoe
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: SUS-TAC is baas
Posted: Thu Aug 03, 2017 10:11 pm
by acssa
Kyk die video en vergelyk dit self.... die geweer is selfde kaliber maar met baie swaarder loop. Kyk na die "muzzle flip"
Re: SUS-TAC is baas
Posted: Fri Aug 04, 2017 9:48 pm
by acssa
https://www.youtube.com/watch?v=Eu5t7iTqMp8
Jammer... link was nie gelys nie. "Kyk die video en vergelyk dit self.... die geweer is selfde kaliber maar met baie swaarder loop. Kyk na die "muzzle flip"
Re: SUS-TAC is baas
Posted: Sun Oct 29, 2017 8:40 am
by bokboran
More waar koop jy hom ?
SUS-TAC is baas
Posted: Sun Oct 29, 2017 8:46 am
by SakoTrippel2
*edit*... Ekt perongeluk SUS-TAC en Oryx verwar....twee puik dempers wat onlangs gewild geraak het!
Ek was bietjie stadig so op die Sondag .....Dankie @ Nico Harris vir die regstelling.
Re: SUS-TAC is baas
Posted: Sun Oct 29, 2017 9:58 am
by Meteor
Baie impressive, nou kan ek ook groot goed probeer skiet

Re: SUS-TAC is baas
Posted: Sun Oct 29, 2017 2:00 pm
by Nico Harris
Multech verkoop Oryx.
Sus tac koop jy direk by sus tac.