Page 1 of 1

CZ527 7.62x39mm gesoek.

Posted: Thu Aug 03, 2017 10:12 am
by Kotze .204R
More almal ek is opsoek na so geweer vir n vriend van my as enige iemand weet van 1 erens laat weet my asb.

Re: CZ527 7.62x39mm gesoek.

Posted: Thu Aug 03, 2017 10:47 am
by Rasmus
Ek dink ek het een by Griffin TActical in Middelburg gesien. Kontak hulle dalk.

013 243 0432

Re: CZ527 7.62x39mm gesoek.

Posted: Thu Aug 03, 2017 11:42 am
by Armand Steenkamp
Kotze .204R, as jy nie regkom met CZ nie kan jy na Howa se mini aksie gewere kyk. Hulle maak ook nou een in 7.62x39

Groetnis