Page 1 of 1
Alan Rhone Contessa Picatinny Rails
Posted: Fri Aug 04, 2017 12:02 pm
by ruaanb
Ek het so 'n ruk terug 'n 20moa staal rail gesoek vir my wsm. In SA was niks dadelik beskikbaar nie.
Ek kom toe op die rails af in Italiƫ en met 'n broer in die UK was dit 'n week later hier.
https://www.alanrhone.com/products-cont ... rails.html
R900 uitgewerk met alle kostes. Ek was verbaas dat dit so goedkoop was maar kan getuig dat die eindproduk top kwaliteit is. Kom met stainless skroefies en 'n allen key ingesluit.
rail1.jpg
rail2.jpg
Re: Alan Rhone Contessa Picatinny Rails
Posted: Fri Aug 04, 2017 12:11 pm
by THOMAST
Ruaan, hou jy by dieselfde teleskoop, of het jy iets anders ingedagte?
Re: Alan Rhone Contessa Picatinny Rails
Posted: Fri Aug 04, 2017 12:13 pm
by joe rocket
Ruaan gaan jy nou beter kan skiet met daai rail op?
Re: Alan Rhone Contessa Picatinny Rails
Posted: Fri Aug 04, 2017 12:16 pm
by ruaanb
THOMAST wrote:Ruaan, hou jy by dieselfde teleskoop, of het jy iets anders ingedagte?
Hi Thomas,
Ek het so rukkie terug 'n Lynx LX3 5-30x56 opgesit so ek het net sy boude gelig.
Regtig tevrede met die Lynx.
Re: Alan Rhone Contessa Picatinny Rails
Posted: Fri Aug 04, 2017 12:18 pm
by ruaanb
joe rocket wrote:Ruaan gaan jy nou beter kan skiet met daai rail op?
dimitrus strontivarus........

Re: Alan Rhone Contessa Picatinny Rails
Posted: Fri Aug 04, 2017 1:19 pm
by Parker
ruaanb wrote:joe rocket wrote:Ruaan gaan jy nou beter kan skiet met daai rail op?
dimitrus strontivarus........

Plagiaat?
Re: Alan Rhone Contessa Picatinny Rails
Posted: Fri Aug 04, 2017 1:24 pm
by ruaanb
Parker wrote:ruaanb wrote:joe rocket wrote:Ruaan gaan jy nou beter kan skiet met daai rail op?
dimitrus strontivarus........

Plagiaat?
jip

Re: Alan Rhone Contessa Picatinny Rails
Posted: Fri Aug 04, 2017 1:41 pm
by joe rocket
Lyk smart.