Page 1 of 1

Howard Leight Impact Sport Elektroniese oormowwe

Posted: Mon Aug 07, 2017 8:59 am
by ruaanb
More manne

Ek het so ruk terug met behulp van 'n mede Jaracaller 2 pare ingebring om kommunikasie tusen Pa en seun asook ander persone te verbeter. Ons het dit Saterdag vir die 1ste keer gaan gebruik en ek is so beindruk.

Teen R800 'n paar geland hier by my is dit absoluut elke sent werd.Ek kan dit regtig aanbeveel.

[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=QBqakAnhfBw[/youtube]

Re: Howard Leight Impact Sport Elektroniese oormowwe

Posted: Mon Aug 07, 2017 9:19 am
by Apie
Het ook so stel.

Baie lekker en goeie kwalitiet.

Re: Howard Leight Impact Sport Elektroniese oormowwe

Posted: Mon Aug 07, 2017 10:54 am
by Springkudu
Ek het hulle nogal opgelet Saterdag Ruaan, hulle lyk ook nie so bulky nie. Vir R800 is dit 'n bargain