Russiese gras
Posted: Tue Aug 15, 2017 12:15 pm
Middag manne
Wat is jul ondervinding met Russiese gras. Dit lyk vir na n baie goeie opsie vir winter voer alhoewel die gras die hele jaar groei en bestant is teen ryp. Ek verstaan daar nie blou suur risiko vir skaap nie. My grootse problem is maar Jun-Aug. Ek lam my ooie elke 8 maande en het basies enige tyd dragtige ooie en ooie met lammers.
Dankie byvoorbaat.