Page 1 of 1
Skiet kursus : Kaapstad
Posted: Wed Aug 16, 2017 8:57 am
by WitWillem (Charl)
Jis manne
Re: Skiet kursus : Kaapstad
Posted: Wed Aug 16, 2017 8:59 am
by WitWillem (Charl)
Dagse
Hier is n lekker geleentheid om te leer vir almal. Daar is nog so 5 of meer plekke beskikbaar. Die kursus beloop 3 dae.
Gesels met my of met Pieter Eksteen
Groete
Charl
Re: Skiet kursus : Kaapstad
Posted: Thu Aug 17, 2017 5:21 pm
by WitWillem (Charl)
Middag
Die kursus word aangebied op Graafwater. Dit is net buite Durbanville - sowat 30 km.
Daar is n skietbaan vanaf 100m tot 1000m. Die kursus sal die Donderdag en Vrydag heeldag wees (8:30 - 16:30). Verder is ek seker daar sal vuur aangesteek word en baie stories geruil word by die geleentheid.
Die saterdag sal daar geskiet word (so pak n paar patrone in).
Items om saam te bring.
Jou geweer met skoon loop - Leon gaan sy borescope saambring
Gelaaide rondte, lee gevuurde dop, los koeels wat jy gebruik
Jou bipod en agterste rus soos wat jy gebruik
Notaboek en pen
Laat weet asb as julle nog inligting benodig.
Groete
Charl
Re: Skiet kursus : Kaapstad
Posted: Mon Aug 21, 2017 10:21 am
by WitWillem (Charl)
Daar is nog 3 plekke oop. Laat weet vir my of Pieter Eksteen