Page 1 of 1
Howa 1:9 twist ladings en spoed, koele?
Posted: Sun Aug 20, 2017 10:22 am
by Jake1
Daar is 3 van my vriende se Howa 223 1:9 twist wat oppad is. Ek weet ladings wat in die cz 223 1:12 twist gewerk het het net so perfek ook gewerk in die ou Howa 1:12 twist. Verander loop twist die nodes?
Ons wil nie die wiel herontwerp nie.
Met watter grein koele kry julle die beste groepering met howa 1:9 twist teen watter spoed ongeveer?
Enige raad sal waardeer word.
Groetnis
Jaco
Re: Howa 1:9 twist ladings en spoed, koele?
Posted: Sun Aug 20, 2017 11:02 am
by Dale SH
Jake.
Die loop se twist het glad nie n invloed op die nodes nie. Die nodes is afhanklik van loop lengte en optimum barrel time (OBT)
Die twist het wel n invloed op die gyroscopic stability (SG factor) en die lengte van die koeel wat sal stabiliseer met daai spesifieke twist rate.
Die stabilisasie van die koeel is beinvloed deur die koeel se lengte en nie die gewig nie.
Onthou dat n 50 grein mono punt in .224 kaliber kan net so lank of langer wees as a 70 grein konvensionele punt.
Howa 1:9 twist ladings en spoed, koele?
Posted: Sun Aug 20, 2017 8:09 pm
by Francoisv
Jaco
Myne begin mooi toemaak met NCC77 en 23.4gr 321. Nog glad nie by 'finetune' uitgekom, spoed is by 2835 rond. Tpl 58.2mm. Dis glad nie op 'n node nie. Sal graag throat wil oopmaak.
Vmax55, Ncc 69 het glad nie gewerk op nodes.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Howa 1:9 twist ladings en spoed, koele?
Posted: Sun Aug 20, 2017 8:40 pm
by Jake1
Frans sukkel jy oor die algemeen om n 55gr koeel te skiet die dat jy die swaarder koele skiet?
Re: Howa 1:9 twist ladings en spoed, koele?
Posted: Mon Aug 21, 2017 2:34 am
by Francoisv
Jaco
Wou graag 'n swaarder punt skiet, maar aan gesien ek 55Vmax gehad het het ek dit probeer
One women, plenty guns
Re: Howa 1:9 twist ladings en spoed, koele?
Posted: Mon Aug 21, 2017 8:26 am
by Rudie
Kan iemand my dalk op die spoor sit van een van die gewere met 9 twist loop. Camdix weet nie van die 9 twist nie en die Humansdorp koöperasie sê hulle kan nie die loop vir my meet nie.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Howa 1:9 twist ladings en spoed, koele?
Posted: Mon Aug 21, 2017 8:33 am
by SakoTrippel2
Die 223 Gunne wat Co-Op het is van die nuwe Howa 223s met die 1/9 Lope...ek het 'n 223AI sterk oorweeg op 'n stadium en hulle dadelik gekontak en daar is vir my gesê (2/3 maande terug) daar is baie in voorraad almal 1/9 Lope.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170821/516270371871a5b9062ace1ab31ec191.png
https://www.legacysports.com/viewcatalo ... pdf#page=5
Jammer vir die Hi-Jack Jake1
Groete
Frans
Re: Howa 1:9 twist ladings en spoed, koele?
Posted: Mon Aug 21, 2017 8:45 am
by Jake1
Geen probleem Frans. Dit lyk my aale 223 Howa is nou die 1:9 twist, mens kry nie meer die 12 twist nie.
Re: Howa 1:9 twist ladings en spoed, koele?
Posted: Mon Aug 21, 2017 9:02 am
by Rudie
Dankie manne. Sorry vir Hijack. Ek het klaar 'n 12 twist 223 so wil nie nog een koop nie
Sent from my SM-G930F using Tapatalk