Page 1 of 1

Soek DM4 223?

Posted: Thu Aug 31, 2017 12:28 pm
by Jake1
Weet enige iemand wie het voorraad van DM4 223 standard? Of n 2e handse een?

Re: Soek DM4 223?

Posted: Thu Aug 31, 2017 12:30 pm
by Ashley
Probeer Lyttleton Arms.
Hulle het nie lank terug nog gehad nie.

Re: Soek DM4 223?

Posted: Thu Aug 31, 2017 1:37 pm
by Quenets
Jake1 wrote:Weet enige iemand wie het voorraad van DM4 223 standard? Of n 2e handse een?
Goeie middag Jake,

Ons het nog een oor.

Groete
Ockert

Re: Soek DM4 223?

Posted: Thu Aug 31, 2017 3:53 pm
by gieppie
Hello ek het n nuwe een wat nog by handelaar is wat ek graag wil verkoop. 0764311029.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Soek DM4 223?

Posted: Thu Aug 31, 2017 5:37 pm
by Jake1
Soek die 14 duim loop

Re: Soek DM4 223?

Posted: Sat Nov 11, 2017 1:11 pm
by Narcan
Het jy Dave Sheer probeer?