2011 Hilux D/C 4x4 (VERKOOP)
Posted: Tue Sep 05, 2017 4:20 pm
Manne, ek verkoop my Hilux. Die voertuig is in 'n baie goeie kondisie, ek is tweede eienaar en het hom gery vanaf 82 000km.
Kontak gerus op whatsup indien julle belangstel. Nul 8 3 44 twee ses 3 99
Ekstras: R80 000 (Onca Bulbar en Towbar, Volle OME suspension, Aluminium Canopy, Rubberizing, Nuwe leer sitplekke, Cruise control, Rock sliders, Belly Plate.
Kleur: Wit
Km: 149000
Volle diens record
Bedrag: R295000
Rede vir verkoop: Gradeer op na nuwe model.