Opsoek na Musgrave mod 90 mini aksie geweer
Posted: Tue Sep 05, 2017 9:21 pm
Goeie naand manne,
Ek vat sommer 'n kans....
Weet enige iemand van iemand wat bo-genoemde wapen in 222 0f 223 het en dalk wil verkoop?
Ek wil graag my Musgrave versameling vergroot en is ernstig opsoek na so geweertjie....maar dis (lyk my) hoendertanne.
Laat weet asb.
Groete,
Leon.
selnr. 082 agt 2 1 vier 724
Of PM my sommer.