Ons gesin is opsoek na 'n lekker stil self-catering huisie wat teen water vir papgooi is. Ons is in Brits-omgewing maar sal is bereid om te travel.
Enige voorstelle?
Vele dank
Lekker familie-spot vir papgooi?
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lekker familie-spot vir papgooi?
Probeer Bosparadys by Magaliesburg. Ek glo die vis sou al mooi aangekom het na die droogte.
Andersins is Klein Paradys buite Brits natuurlik my 1ste keuse.
Andersins is Klein Paradys buite Brits natuurlik my 1ste keuse.
Goed, beter, 6millimeter!
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lekker familie-spot vir papgooi?
Klein paradys lankal vol... dis vor die langnaweek. Sal kyk na Bosparadys dankie Geno.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lekker familie-spot vir papgooi?
Stuur my jou familie se name, dan spot ek hul sommer hier op Jaracal.matewis wrote:Ons gesin is opsoek na 'n lekker stil self-catering huisie wat teen water vir papgooi is. Ons is in Brits-omgewing maar sal is bereid om te travel.
Enige voorstelle?
Vele dank
Jammer maat, maar ek kon myself net nie keer nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Ali308
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Thu Sep 14, 2017 3:20 pm
Re: Lekker familie-spot vir papgooi?
Middag matewis.
daar by bloemhof is baie lekke plekke.
River view resort
op die wal
Dundee hengeloord
die hier bo is almal langs die rivier dan kan jy Sandveld Natuur rersevaat ook probeer , daar is ook lekker plek.
daar by bloemhof is baie lekke plekke.
River view resort
op die wal
Dundee hengeloord
die hier bo is almal langs die rivier dan kan jy Sandveld Natuur rersevaat ook probeer , daar is ook lekker plek.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lekker familie-spot vir papgooi?
Ek sit ook met so verwronge humorsin aan my. Het gedink dit is 'n lekker grappie wat opgesit is. Wys jou net hoe versigtig jy met die geskrewe woord moet omgaan om jou boodskap oor te dra.Gawie(13mm) wrote:Stuur my jou familie se name, dan spot ek hul sommer hier op Jaracal.matewis wrote:Ons gesin is opsoek na 'n lekker stil self-catering huisie wat teen water vir papgooi is. Ons is in Brits-omgewing maar sal is bereid om te travel.
Enige voorstelle?
Vele dank![]()
Jammer maat, maar ek kon myself net nie keer nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br