Page 1 of 1

R1 magesyn

Posted: Wed Sep 13, 2017 2:54 pm
by Riebeeker
'n Pel van my het 'n nuwerige R1 magesyn wat hy wil verkoop. Enige belanstelling?

Re: R1 magesyn

Posted: Wed Sep 13, 2017 3:13 pm
by Dave Potgieter
Stel belang wat is die prys

Re: R1 magesyn

Posted: Wed Sep 13, 2017 3:22 pm
by Riebeeker
Die ou het geen idee nie, wat sal 'n billike prys wees?

Re: R1 magesyn

Posted: Wed Sep 13, 2017 4:11 pm
by Dave Potgieter
Die ou wat geen idee het nie biet jou R150/ magesyn aan