Page 1 of 1

Waterval safaris noord kaap

Posted: Mon Sep 18, 2017 8:31 pm
by william007
Goeie dag
Hier is so paar fotos soos versoek.
plaas is gelee in die Noord kaap 55 km buite Kimberley op die N12.
jag gebied bestaan uit gras vlaktes berge en kopies bosveld kameeldoringbomme en bosse.
Jag gebied is tans 6000 hektaar.
daar is alle algemene spesies om te jag,bv grandslam springbokke gewoon, koper, wit, swart.
Elande,nyalas, buffels, roans, sable , gemsbok, koedoe, vlakvark, waterbok, sebra, rooibok, blouwildebees, rooihartbees,swartwildebees, blesbok, kameelperde, volstruis ens.

akkomodasie kan 4 jagters akkomodeer, lodge 2 kammer 4 bedens, aircon braai plek ,kagel, alle benodighede eet gery ens.

voledige slag plek met koelkammer.

ons gaan ons nuwe pryslys beskikbaar maak hier van einde Desember begin Januarie.

Groete

Re: Waterval safaris noord kaap

Posted: Mon Sep 18, 2017 8:38 pm
by william007
Hier is nog so paar fotos.

Re: Waterval safaris noord kaap

Posted: Mon Sep 18, 2017 8:47 pm
by william007
Hier is nog so paar.

Re: Waterval safaris noord kaap

Posted: Mon Sep 18, 2017 9:06 pm
by william007
Fotos van die akkomodasie
2 kammer 4 bedens elke kammer het n voledige badkammer stort bad toilet wasbak.
2 enkel bedens per kammer.
kan 4 jagters akkomodeer.

Re: Waterval safaris noord kaap

Posted: Mon Sep 18, 2017 9:10 pm
by william007
lodge

Re: Waterval safaris noord kaap

Posted: Mon Sep 18, 2017 9:17 pm
by koos 2
Regtig pragtige fotos, daai eland is n besonders

Re: Waterval safaris noord kaap

Posted: Tue Sep 19, 2017 12:25 pm
by OupaZA
Lyk baie netjies!

Re: Waterval safaris noord kaap

Posted: Tue Sep 19, 2017 1:24 pm
by Carl
Willam, dit lyk baie mooi groen. Daar was tye wat ek daar verby gery het wat die gras niks was in daai kamp teen die N12. Die bokke lyk mooi!

Re: Waterval safaris noord kaap

Posted: Wed Sep 20, 2017 7:07 am
by william007
Ja dit was op m stadium ongelooflik droog, dit begin nou weer droog raak, openlik is die reen opad. maar die diere lyk nog goed.