308 RDF lading
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
308 RDF lading
Ek benodig bietjie hulp met my 308 lading asseblief. Ek het onlangs besluit om 175gr Nosler RDF punte te laai vir ver skiet. Volgens Somchem is 43gr S355 die maksimum lading vir 175gr punte. Die groepering lyk goed maar die spoed is te stadig...Enige voorstelle asseblief?
Besonderhede is as volg:
1. 308 Win
2. Nosler RDF 175gr
3. S355 Lot 11
4. Loop is 609mm lank
5. Dop lengte 50,97mm
6. Dop kapasiteit 54,2gr H2O
7. Huidige lading is 43,3gr
8. Huidige spoed is 2468 fps
9. TPL = 74mm
10 Max TPL = 75,9mm
Hier is nog n paar lesings vir kalibrasie doeleindes.
Met 41gr kry ek 2274fps
Met 41,5gr kry ek 2283fps
Met 42,5 gr lry ek 2414fps
Ek het nou ladings gesien wat wissel tussen 44,4gr en 47,4gr. Wat sê die slim ouens?
Baie dankie
Besonderhede is as volg:
1. 308 Win
2. Nosler RDF 175gr
3. S355 Lot 11
4. Loop is 609mm lank
5. Dop lengte 50,97mm
6. Dop kapasiteit 54,2gr H2O
7. Huidige lading is 43,3gr
8. Huidige spoed is 2468 fps
9. TPL = 74mm
10 Max TPL = 75,9mm
Hier is nog n paar lesings vir kalibrasie doeleindes.
Met 41gr kry ek 2274fps
Met 41,5gr kry ek 2283fps
Met 42,5 gr lry ek 2414fps
Ek het nou ladings gesien wat wissel tussen 44,4gr en 47,4gr. Wat sê die slim ouens?
Baie dankie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 308 RDF lading
soos ek dit het is lot 11 bitter stadig
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: 308 RDF lading
Ja, jy is heeltemal reg Ruaan.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 308 RDF lading
Emdebeer, ek is seker die QL-manne sal vir jou laat weet dat jy bietjie meer kruit moet gooi.
Ek laai 47.6 gr S355 (Lot 11) vir 'n 168 gr koeel. Kry 2640 vt/s
Ek laai 47.6 gr S355 (Lot 11) vir 'n 168 gr koeel. Kry 2640 vt/s
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 308 RDF lading
Ek het nie aanpassing vir chrony gemaak nie want ek weet nie watter chrony jy gebruik nie.
1ste node is 43.95gr est 2507 fps druk is 45673psi en dopvol is 106.3%.
2de node is 45.85gr est 2622 fps druk is 52692psi en dopvulling is 110.8%.
Gebruik op eie risiko!
1ste node is 43.95gr est 2507 fps druk is 45673psi en dopvol is 106.3%.
2de node is 45.85gr est 2622 fps druk is 52692psi en dopvulling is 110.8%.
Gebruik op eie risiko!
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: 308 RDF lading
Baie dankie, dit klink ongeveer dieselfde as wat ander ouens gesê het. Ek voel nou meer gemaklik om bietjie die grense te ondersoek!PWV wrote:Emdebeer, ek is seker die QL-manne sal vir jou laat weet dat jy bietjie meer kruit moet gooi.
Ek laai 47.6 gr S355 (Lot 11) vir 'n 168 gr koeel. Kry 2640 vt/s
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: 308 RDF lading
Dankie Ruaanruaanb wrote:Ek het nie aanpassing vir chrony gemaak nie want ek weet nie watter chrony jy gebruik nie.
1ste node is 43.95gr est 2507 fps druk is 45673psi en dopvol is 106.3%.
2de node is 45.85gr est 2622 fps druk is 52692psi en dopvulling is 110.8%.
Gebruik op eie risiko!
Ek gebruik 'n LabRadar. Ek sal terugvoer gee na ek die naweek gaan skiet het. Die ladings wat ek opgesit het was met CCI Magnum primers. Pas dit in by jou berekeninge?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 308 RDF lading
Die tipe primer word nie as sulks in ag geneem in QL nie. Die effek daarvan sien jy in die brandspoed asook spoed.emdebeer wrote:Dankie Ruaanruaanb wrote:Ek het nie aanpassing vir chrony gemaak nie want ek weet nie watter chrony jy gebruik nie.
1ste node is 43.95gr est 2507 fps druk is 45673psi en dopvol is 106.3%.
2de node is 45.85gr est 2622 fps druk is 52692psi en dopvulling is 110.8%.
Gebruik op eie risiko!
Ek gebruik 'n LabRadar. Ek sal terugvoer gee na ek die naweek gaan skiet het. Die ladings wat ek opgesit het was met CCI Magnum primers. Pas dit in by jou berekeninge?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 308 RDF lading
Met S355 lot 11 wat so stadig is kan mens regtig kyk hoe vol jy die dop kan kry. Met 'n 180gr Nosler BT het ek al taamlike saamgeperste ladings geskiet maar spoed was steeds onaanvaarbaar laag.
Ek sal bietjie kyk na my ladings en dit later vir jou whatsapp.
Ek sal bietjie kyk na my ladings en dit later vir jou whatsapp.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 308 RDF lading
Ek kan help tot Sondag toe en daarna is ek buite aksie vir 'n week.
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: 308 RDF lading
Baie dankie julle. Ek waardeer julle moeite baie. Gebruik jy 'n droptube Arnold?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 308 RDF lading
Die laaste lot s335 het n stadiger brandspoed miskien kan jy dit ook oorweeg.
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: 308 RDF lading
Dankie Luan, dit is iets om te oorweeg.LUAN wrote:Die laaste lot s335 het n stadiger brandspoed miskien kan jy dit ook oorweeg.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: 308 RDF lading
Baie dankie vir almal se raad en hulp. Waardeer dit baie. Hier is die resultate na die naweek se speel. Ek dink ek gaan nog bietjie die 46gr opsie ondersoek. Interessant hoe naby jou voorspelling was Ruaan
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 308 RDF lading
jy het baie goeie data gegee vir n begin kalibrasie. mooi geskiet sjoe.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: 308 RDF lading
As ek jou weer kan pla asb Ruaan. As jy die data in QL inlees, hoe lyk die druk rondom die 46gr lading en waar verwag jy die volgende node? Ek verwag dat die groep weer gaan toemaak rondom 46.2 - 46.4 gr.ruaanb wrote:jy het baie goeie data gegee vir n begin kalibrasie. mooi geskiet sjoe.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 308 RDF lading
Mooi geskiet, emdebeer! Moet nou nie windgat wees en beweer jy kan beter doen nie!!! 
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: 308 RDF lading
hahahahaha....ek weet ek kan nie beter doen nie maar ek weet die geweer brand om my te wys wat hy kan doen!PWV wrote:Mooi geskiet, emdebeer! Moet nou nie windgat wees en beweer jy kan beter doen nie!!!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 308 RDF lading
ek sal eers iewers volgende week kan kyk vir jou. ek is uitstedig en laptop is nie by my nie.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: 308 RDF lading
Dankie Ruaan, geen probleem nie. Wanneer jy kans kry, dankie man!ruaanb wrote:ek sal eers iewers volgende week kan kyk vir jou. ek is uitstedig en laptop is nie by my nie.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: 308 RDF lading
Baie dankie Ian! Wat was jou finale gevolgtrekking toe?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: 308 RDF lading
Ek het ongelukkig nog nie tyd gehad om hulle op langer afstande te toets nie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 308 RDF lading
ek stuur 'n pm
-
roboman
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Sat Mar 28, 2015 6:42 pm
Re: 308 RDF lading
U might want to try s341. It seems to be pretty smooth. The group shown was 486m with 175 red's.//uploads.tapatalk-cdn.com/20171104/48abb68c8a2b43ef0ae1d44676dc4c45.jpg
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
