Page 1 of 1

Hulp met duisendpote.

Posted: Wed Sep 27, 2017 7:11 am
by wiehan9
Goeie more almal

Ek soek asb raad oor wat om te spuit of te gooi om duisendpoot plaag te beheer in en rondom die huis? Sal verkies om hul buite te hou. Fendona help binne maar nie genoeg buite nie. Raad asb??

Re: Hulp met duisendpote.

Posted: Wed Sep 27, 2017 9:54 am
by Apie
Probeer Bluedeath of Carbadust om huis strooi

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Hulp met duisendpote.

Posted: Wed Sep 27, 2017 12:18 pm
by Louis Kriel
Fendona Sc het jare terug bitter goed gewerk. Die duisendpote het weke nadat ek dit gespuit het nog gevrek. Weet of mens dit nog kry nie.