Page 1 of 1

Nog n vrage vir die ATN jagters

Posted: Wed Sep 27, 2017 10:40 am
by Suidwes
More,

Die manne wat met die ATN x-sight skiet, gebruik julle die ballistic calculator van die teleskoop of nie?

Groete
Suidwes

Re: Nog n vrage vir die ATN jagters

Posted: Thu Sep 28, 2017 10:18 pm
by BeesBreet
Ek doen nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk