Page 1 of 2
Oryx suppressors
Posted: Thu Oct 05, 2017 6:46 am
by Baas Rudi
What an awesome surppressor. With previous surpressors I had trouble keeping my 300WSM on target after each shot as it was bouncing all over the place. A good friend then recommended I get an Oryx. I tried my Oryx out for the first time on the range today and man am I impressed. Not once did my eye leave the target. I could reload and shoot and always remain on target. This took all the bouncing around away and just allowed for smooth shooting. AWESOME PRODUCT.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Oryx surprressors
Posted: Thu Oct 05, 2017 7:18 am
by Gawie(13mm)
Rule number one on Jaracal: "If their are no pics, it did not happen and we do not believe you!"
Rule number two is one I just made up:" No price, no comment!"
I know it sounds lame, but my grasp of the "oppressors" language was d@nnerd in to me.

Re: Oryx surprressors
Posted: Thu Oct 05, 2017 8:05 am
by maxboostsa1
Re: Oryx surprressors
Posted: Thu Oct 05, 2017 1:51 pm
by Ben
Ek het sover nog net goeie goed van hulle gehoor....Het hulle al in aksie gesien en is regtig beindruk!
Re: Oryx surprressors
Posted: Thu Oct 05, 2017 5:39 pm
by JohanvB
Wat prys die silincers?
Re: Oryx surprressors
Posted: Thu Oct 05, 2017 6:31 pm
by jankraay
Ek het nou 4 van hulle en sal nie weer n ander een gebruik nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171005/3e9b9bc2e899d09abafe47f5fbd90c35.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Oryx surprressors
Posted: Fri Oct 06, 2017 2:38 am
by koos 2
Ek doen nie die facebook ding nie kan iemand asb. die kontak details hier post en pryse indien moontlik?
Byvoorbaat dankie.
Re: Oryx surprressors
Posted: Fri Oct 06, 2017 6:50 am
by Baas Rudi
koos 2 wrote:Ek doen nie die facebook ding nie kan iemand asb. die kontak details hier post en pryse indien moontlik?
Byvoorbaat dankie.
Koos jy kan vir Callie Muller kontak vir pryse. Calle se nommer is nul76983nul510.
Pryse is R2600 op die XL en R2300 op die STD.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171006/ae58684e6039efbc6417fee25adffd06.jpg
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Oryx surprressors
Posted: Fri Oct 06, 2017 8:03 am
by Malan123
Uit watter materiaal word hierdie outjies gemaak?
Re: Oryx surprressors
Posted: Fri Oct 06, 2017 8:34 am
by RUPERT
Sal graag n vergelyking wil sien tussen die Oryx en Henk se produk.
Re: Oryx surprressors
Posted: Fri Oct 06, 2017 9:08 am
by jdpretorius
+1
Re: Oryx surprressors
Posted: Fri Oct 06, 2017 9:22 am
by Baas Rudi
Ek het al van die silent hunters besit en ek kan met alle eerlikheid se die Oryx is BAIE beter. Nie dat die Silent Hunter sleg is nie maar die Oryx het op my 300WSM 'n masiewe verskil gemaak deur om die spring weg te vat. Ek het al Terminator, Silent Hunter en HOG gehad en die Oryx is vir my die beste uit hulle almal uit.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Oryx surprressors
Posted: Fri Oct 06, 2017 10:13 am
by Multech
Dankie Rudi vir die opskryf van die review op die Oryx silencers wat ons versprei.
Julle kan my gerus kontak op die nommer wat Rudi gegee het
Groete, Callie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Oryx surprressors
Posted: Fri Oct 06, 2017 4:20 pm
by jankraay
Multech wrote:Dankie Rudi vir die opskryf van die review op die Oryx silencers wat ons versprei.
Julle kan my gerus kontak op die nommer wat Rudi gegee het
Groete, Callie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dasy nou gaan dinge gebeur!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Oryx surprressors
Posted: Fri Oct 06, 2017 9:56 pm
by koos 2
Baas Rudi wrote:koos 2 wrote:Ek doen nie die facebook ding nie kan iemand asb. die kontak details hier post en pryse indien moontlik?
Byvoorbaat dankie.
Koos jy kan vir Callie Muller kontak vir pryse. Calle se nommer is nul76983nul510.
Pryse is R2600 op die XL en R2300 op die STD.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171006/ae58684e6039efbc6417fee25adffd06.jpg
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
BAIE DANKIE
Re: Oryx surprressors
Posted: Tue Oct 10, 2017 2:39 pm
by Malan123
Manne, met Callie kan julle maar besigheid doen. Ek het Saterdag 'n silencer bestel. Callie het laat weet dat hy nie voorraad vir my spesifieke silencer het nie, maar hy gaan vinnig plan maak vir my. Maandag met die vervaardiger gepraat en hulle het silencer ingedruk. Dinsdag middag en Silencer is gestuur! Lekker om nog partymaal sulke diens te kry! Ek toets die silencer die naweek - sal kom teruvoering gee
Re: Oryx surprressors
Posted: Wed Oct 11, 2017 9:10 am
by James Wright
Julle kan gerus maar Oryx koop.
Ek het self al oor jare 'n klompie silincers gehad en vroeƫr die jaar vir my vrou se 308 'n Oryx by Callie gekoop.Die ding werk!
Ek kan nie lekker agter die kap van die byl kom nie maar die Orys silincers blaas vir een of ander rede nie carbon terug na die kroon soos die ander doen nie,dit alleen is vir my 'n groot PLUS!
Hy is beslus stiller as meeste ander silincers wat ek het alhoewel ek nie die toerusting het om dit teoreties te toets nie maar is ook nog onder die ouderdom van 40 so my ore is nog van so aard dat ek kan onderskei
Ek het sedertdien vir my AR ook 'n Oryx by Callie gekry en sal soos tyd en cashflow dit toelaat graag al my silencer vervang met Oryx.
Re: Oryx surprressors
Posted: Wed Oct 11, 2017 3:45 pm
by Multech
Baie dankie Malan123 en James Wright vir die goeie woord, ek waardeer dit, ons doen maar wat ons kan so goed ons kan op die huidige stadium.
Groete, Callie
Re: Oryx surprressors
Posted: Sun Oct 15, 2017 1:57 pm
by Malan123
Manne, ek het die ding getoets die naweek op my 243. Ek het al 'n paar silencer getoets en kan werklik se dat hierdie iets besonders is. Hy is groot, maar op jakkals geweer maak dit nie saak nie. Hy is nie swaar nie! Hy laat daai 243 amper soos 'n .22 klink. Recoil - bitter min. Baie goeie gehalte produk en baie goeie diens. As jy in doe mark is vir silencer kan jy hom maar koop
Re: Oryx surprressors
Posted: Sun Oct 15, 2017 2:20 pm
by Fanta300
Callie, waar in die Vrystaat is julle? Of kyk ek dit mis
Re: Oryx surprressors
Posted: Sun Oct 15, 2017 3:28 pm
by jankraay
Fanta300 wrote:Callie, waar in die Vrystaat is julle? Of kyk ek dit mis
Bothaville Oom Fanta.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Oryx surprressors
Posted: Tue Oct 17, 2017 12:42 pm
by jooste
Hallo Callie.
Ek is in Centurion.
Is dit dieselfde Oryx wat hier in my area vervaardig word deur Johan Nel?
Groete.
Nico Jooste
Re: Oryx surprressors
Posted: Wed Oct 18, 2017 8:50 am
by Multech
Hi Nico, korrek ja, ons bemark hulle nou net vir die man!
Re: Oryx surprressors
Posted: Thu Oct 19, 2017 12:12 pm
by jooste
Dankie Callie.
Gaan Saterdag plan maak om te gaan kyk na sy modelle.
Groete
Nico.
Re: Oryx surprressors
Posted: Mon Oct 23, 2017 2:24 pm
by Eugene
Ek het Vrydag tyd gehad om die Oryx KD op my 6.5x284 te gaan toets en was uiters verras met die KD. Ek het in die verlede al verskeie tipes KD's gebruik en in beginsel werk almal rofweg dieselfde, sommige beter as ander. Die bestaande KD wat ek gehad het, het aanvaarbaar gewerk en ek het altyd gedink dis die beste wat ek nog gehad het. Tot ek die Oryx probeer het....!
Uit die prone posisie, was die terugskop merkbaar minder en was die klank ook hoorbaar minder. Die verminderde terugskop het dit moontlik gemaak om 'n goeie deurvolg te handhaaf en ek kon deurentyd die 200mm gong op 900m in sig hou deur die teleskoop en die impak van my skote daarop waarneem.
Die belangrikste oorweging vir my, was die feit dat die Oryx KD baie minder koolstof op my geweer se kroon na gelaat het. Waar die ander KD na net 6 skote 'n harde lagie koolstof op die kroon gelos het, welke nie net afgegvee kon word nie, het die Oryx na 15 skote, net 'n fyn lagie koolstof gelos, welke maklik met net my vinger afgevee kon word.
Ek was baie beindruk met die Oryx se vakmanskap, kwaliteit en werksverrigting en baie bly dat ek een aangeskaf het.