Page 1 of 1

Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 8:56 am
by Ben Remington
Goeie môre....

Ek en die gesin het weer ag goeie dae beleef in die kalahari...en Myburgh het 'n besonderse mooi Springbokram geskiet met die .223 .
Ek het vyf mooi varke geskiet waarvan twee baie mooi tande het.

Groetnis

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 8:58 am
by Ben Remington
...

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 9:00 am
by Ben Remington
...

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 9:02 am
by Ben Remington
...

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 9:04 am
by Ben Remington
...

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 9:05 am
by Ben Remington
...

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 9:06 am
by Ben Remington
...

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 9:07 am
by Ben Remington
...

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 9:08 am
by Ben Remington
...

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 10:10 am
by EtienneA
Baie netjies.

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 10:33 am
by joe rocket
Appel dit lyk sommer baie lekker!

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 3:10 pm
by Plaashaas
Geluk jagters.

Lekker fotos, dankie.

Baie mooi ram

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 4:56 pm
by ruaanb
mooi ram daai lekker man!

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 5:11 pm
by PWV
Hallo Ben
Ek is nou baie nuuskierig. Watse ding is daar in die middel van die pad begrawe waaroor die hond so nuuskierig is?

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 5:13 pm
by Ben Remington
Oom PWV....

Dis die pyplyn wat daar loop oom...die ystervarke het die pyp daar stukkend gekou..

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 5:15 pm
by Diesel Dog
PWV wrote:Hallo Ben
Ek is nou baie nuuskierig. Watse ding is daar in die middel van die pad begrawe waaroor die hond so nuuskierig is?
Ek was net so inskierig ,ek raai dis n water pyp wat lek.

DD

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 5:21 pm
by PWV
Ben Remington wrote:Oom PWV....

Dis die pyplyn wat daar loop oom...die ystervarke het die pyp daar stukkend gekou..
Het nou die dag 'n kosmaakprogram op die TV gesien waar hulle ystervarkrug voorberei. Het nogal lekker gelyk! Wil egter lyk of dit baie werk is om dit voor te berei!

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 6:07 pm
by Dewitt
PWV wrote:
Ben Remington wrote:Oom PWV....

Dis die pyplyn wat daar loop oom...die ystervarke het die pyp daar stukkend gekou..
Het nou die dag 'n kosmaakprogram op die TV gesien waar hulle ystervarkrug voorberei. Het nogal lekker gelyk! Wil egter lyk of dit baie werk is om dit voor te berei!
Dis redelik baie werk om hom te eet ook oom ;D
Ek kan vir oom enetjie aanstuur

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Sun Oct 08, 2017 8:47 pm
by ruaanb
maar lekker!

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Mon Oct 09, 2017 7:12 am
by Nella
Daai is n pragtige springbok ram....een van die min bokke wat nog op my "te doen lysie " is
Maar daai varke.!!!!!......self verklaarde varkaholic wat ek is moet ek vir jou sê....
Otter..eks jaloers ++>: ++>: . Wel gedaan..daai is wat ek nou behoorlike otterjasies noem!

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Mon Oct 09, 2017 7:28 am
by PWV
Dewitt wrote:
PWV wrote:
Ben Remington wrote:Oom PWV....

Dis die pyplyn wat daar loop oom...die ystervarke het die pyp daar stukkend gekou..
Het nou die dag 'n kosmaakprogram op die TV gesien waar hulle ystervarkrug voorberei. Het nogal lekker gelyk! Wil egter lyk of dit baie werk is om dit voor te berei!
Dis redelik baie werk om hom te eet ook oom ;D
Ek kan vir oom enetjie aanstuur
Nee, Dewit, teel met hulle en kry 'n ander mark!! :) :)

Ben se bokke is 'n baie beter proposisie.

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Mon Oct 09, 2017 7:42 am
by PWV
Pragtige wêreld, Ben. Waardeer die foto's geweldig want dit is in daardie Kalahari waar my spore lê! Raak so bietjie nostalgies en bring mooi herinneringe.

Groetnis

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Mon Oct 09, 2017 7:47 am
by Ben Remington
Oom PWV...

Ja oom dis ñ unieke wéreld hierdie...mense wat nog nie daar was nie sal nie verstaan nie. Dis ñ dankbare wéreld hierdie...

Groetnis

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Mon Oct 09, 2017 7:54 am
by Ashley
Baie mooi fotos Ben.
Julle is werklik bevoorreg, dankie vir die deel!

Re: Besonderse diknek Kalahari ram....

Posted: Wed Oct 18, 2017 3:25 pm
by heywillie
Baie netjies Ben ! Jy maak ons almal lekker jaloers