Page 1 of 1
30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Mon Oct 16, 2017 1:19 pm
by henried
Ek het 'n blik S365 kruit gekry, lot 85, en wil graag 'n nuwe lading uit werk, met 'n hoër node, kan iemand my dalk help asb?
Hier is my ou data.
Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Mon Oct 16, 2017 1:57 pm
by Flip Nel
Kort nog jou doppie se lengte
Voorlopig het ek Qload se standaard volume gebruik.
Daar is 'n node by 2665 fps met 55 gr s365 daar is nog 'n node nader aan 2771 fps en 57500 psi druk maar dit is te groot sprong, jy sal daarna toe moet opwerk. Ek sou eerder 55gr skiet kyk wat maak dit, al die data teruggee en dan na node 5 kyk as jy wil. Laat iemand anders ook net confirm.
Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Mon Oct 16, 2017 2:00 pm
by henried
Dankie, ek kom terug met dop lengte.
Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Mon Oct 16, 2017 5:18 pm
by henried
Dop lengte = 63.5
Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Mon Oct 16, 2017 5:32 pm
by Flip Nel
henried wrote:Dop lengte = 63.5
Maak nie groot verskil nie, ek sou nogsteeds 55 gr geskiet het en weer gemeet het dan sal mens beter weet.
Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Mon Oct 16, 2017 5:36 pm
by henried
Flip nel wrote:henried wrote:Dop lengte = 63.5
Maak nie groot verskil nie, ek sou nogsteeds 55 gr geskiet het en weer gemeet het dan sal mens beter weet.
Baie dankie Flip, ek maak so.
Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Sat Nov 11, 2017 1:40 pm
by henried
Hier is my toets data soos ek gemeet het oor die crono.
Net eending, my S365 is Lot 85.
Daai spoed by 6 was dalk 'n laai fout aan my kant...

Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Sat Nov 11, 2017 3:59 pm
by DawieKotze
Henried - as ek jou spoed data so kyk, lyk dit vir my of jy 'n node het iewers tussen 53gr - 54,5 gr.
Ek sal 3 rondtes elk laai van 53,3, 53,6, 53,9 en 54,2 en kyk wat hulle maak met groepe.
Groetnis
Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Sun Nov 12, 2017 10:58 am
by tripodmvr
QL bereken dat 54,5gr jou op die node het. My een bekommernis is dat doplengte by 63,35 of korter moet wees. Gaan net na oor maks lengte van die dop.
Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Sun Nov 12, 2017 5:25 pm
by Dale SH
tripodmvr wrote:QL bereken dat 54,5gr jou op die node het. My een bekommernis is dat doplengte by 63,35 of korter moet wees. Gaan net na oor maks lengte van die dop.
Oom Marius.
I agree with you about the case trim length.
The OP's burn rate is a bit high for Lot 85 and I wonder if he is not crimping the case neck onto the bullet in the leade area.
I would suggest that the OP trim his cases to below 63.35 mm.
Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Sun Nov 12, 2017 6:59 pm
by henried
Glad nie aandag daaraan gegee nie, sal fout reg maak.
Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Sat Nov 18, 2017 2:21 pm
by henried
Hier is nuwe data, fout reg gemaak.
Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Sat Nov 18, 2017 3:55 pm
by Dale SH
Your 54.5 grains load is on an accurate node.
2656 fps -15 fps for the chrony at 5meters = 2641 fps = Node 6
Re: 30-06 lading 180gr Sierra GK
Posted: Tue May 22, 2018 11:18 am
by henried
Laaste toets.