Verimark Flits
Posted: Tue Oct 17, 2017 11:54 am
Sien so ruk terug die Gorilla Lightforce flits van Verimark by die plaaslike Checkers vir R150. Lees die verpakking 800 Lumens bla bla bullsh*t Dag toe wat te hek. Koop toe die ding. By die huis 3 AAA Duracels later, druk die rooi knoppie en sien sterre. Goeie genugtig die ding is parmantig.
Weet nou nie hoe lank die flits gaan hou nie, maar teen R150 huil ek nie te veel nie - probeer gerus
Weet nou nie hoe lank die flits gaan hou nie, maar teen R150 huil ek nie te veel nie - probeer gerus