Page 1 of 1

Naweek skiet saam met die seuns

Posted: Tue Sep 13, 2011 8:35 am
by henried
Ons het die naweek bietjie met 'n vriend se AA S410 op die plaas geskiet.

My 2 seuns het op 18m teiken geskiet. My oudste seun  skiet regtig gemaklik en kon 'n groep so groot soos 'n R5 skiet, 5 pellets
My jongste kon net die teike raak skiet, maar sit vir hom 'n blikkie neer en hy kan 5 uit 5 raak skiet. Hy het later die klein "cocktail" blikkie plat laat l? en dan na die blink onder kant geskiet, en weer 5/5 geskiet.

...maar die teiken het net nie vir hom gewerk nie, hom net verstreer...

Re: Naweek skiet saam met die seuns

Posted: Tue Sep 13, 2011 9:53 am
by 300Winmag
Klink lekker ! So begin jy met jou jag budget lol!!

Re: Naweek skiet saam met die seuns

Posted: Tue Sep 13, 2011 2:12 pm
by henried
Hier is my jongste in aksie....hulle het meeste van die tyd op die maag gel? en skiet.

[img width=560 height=225]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... ewet-1.jpg[/img]

Re: Naweek skiet saam met die seuns

Posted: Tue Sep 13, 2011 4:00 pm
by DawieKotze
Mooi henried, maar lyk my daai Volvo se voor tyre is volgende onder skoot!! ;D

Re: Naweek skiet saam met die seuns

Posted: Fri Sep 16, 2011 5:47 pm
by BLOUVALKIE
hallo oom henried

jho klink lekker.waar het julle geskiet?ek skiet ook net so goed!!!! :P

ek en my pa het twee weke terug in 'n kompetisie gaan skiet toe wen ek my pa op 300m op die springbok teiken :o

ek het 6 uit 8 skote op die springbok se blad geskiet en twee mis met die .270 8)

my pa het die jakkals mis geskiet op 300m ;D ;D

s? vir oom se seuns hulle moet baie oefen

groete
BLOUVALKIE

Re: Naweek skiet saam met die seuns

Posted: Mon Jul 08, 2013 8:30 am
by henried
Ek en my jongste het weer die naweek gaan oefen met die .22.

Soos ek reed hier bo genoem het, vir een of ander rede skiet hy beter na 'n reaktiewe teiken...

Op 25m skiet hy so 10cm groep, soms kleiner, dis nou van die driepoot of, maar sit iets ander neer, soos die haelgeweer doppie op die grond wat rond hop, en hy skiet 5/5.