Page 1 of 1
Safari DGS 18 Nov
Posted: Mon Oct 23, 2017 8:51 pm
by Frederik
Het enige iemand info oor die DGS shoot paar van ons het al gebel en epos gestuur maar kry geen informasie uit Safari uit nie.
Gaan dit weer op Magnum baan wees in Donkerhoek?
Re: Safari DGS 18 Nov
Posted: Tue Oct 24, 2017 8:39 am
by Johan van Wyk
Die inskrywings maak na bewering eers 1 Nov oop. Dis ten minste wat die vakerige meisietjie wat die foon beantwoord het beweer het.
Re: Safari DGS 18 Nov
Posted: Tue Oct 24, 2017 8:49 am
by HenkM
Gaan naby hartbeespoort dam wees, dink dit is n hond opleiding skool sê grond.
Re: Safari DGS 18 Nov
Posted: Tue Oct 24, 2017 9:15 am
by Swede
HenkM wrote:Gaan naby hartbeespoort dam wees, dink dit is n hond opleiding skool sê grond.
Gaan 'n uitdaging wees, van Bull Mastiffs tot Pekingese

Re: Safari DGS 18 Nov
Posted: Tue Oct 24, 2017 10:04 am
by Frederik
Ja nee ek moet se dit is hoekom ek begin vrae het op Jaracal want paar van my pele kry geen joy of antwoorde van Safari af. Die advertensies is oorals op in die tydskrifte maar lyk nie of enigeiemand by die huis is nie as jy begin info soek nie.
Re: Safari DGS 18 Nov
Posted: Wed Oct 25, 2017 2:37 pm
by Gerhard
Ek hoor ou Sullivan gaan daar wees ook...

Sal die shoot nie maak nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Safari DGS 18 Nov
Posted: Wed Oct 25, 2017 3:03 pm
by Geno
Gerhard wrote:Ek hoor ou Sullivan gaan daar wees ook... 
Sal die shoot nie maak nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sal lekker lag as 'n boertjie met 'n Brno hom klop teen sy ondergewig grootkaliber dubbels...
Re: Safari DGS 18 Nov
Posted: Wed Oct 25, 2017 4:22 pm
by Rudi Fischer
Miskien moet Ek hom n go gaan gee met my 458 Express (Brno)
Re: Safari DGS 18 Nov
Posted: Sun Oct 29, 2017 8:44 am
by HenkM
Nou weer by magnum...
Re: Safari DGS 18 Nov
Posted: Sun Oct 29, 2017 6:09 pm
by Pappabeer
Gerhard wrote:Ek hoor ou Sullivan gaan daar wees ook...

Sal die shoot nie maak nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hierdie Sullivan?
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... van#p49365