wild beskikbaar vir jag

Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

wild beskikbaar vir jag

Post by william007 »

Goeie dag
Ons het weer die volgende wild beskikbaar vir jag.

Sable bul. ongeveer 35 duim volwasse R28 000
Letchwe bul. groot R24 000
Tessebe bul volwasse R17 000.
koper springbok ram R2500.

jag is in die noord kaap. net buite Kimberley.

Groete.
Post Reply