Page 1 of 1

77gr .224 nosler custom competion herlaai data

Posted: Wed Oct 25, 2017 7:24 am
by marthinus100
More manne, ekt vir my n AR aangeskaf met n 1 in 7 twist. Ek kon so paar van die bogenoemde punte kry vir n goeie prys. Het iemand dalk n resep vir hulle asseblief.
Waardeer opreg.

Re: 77gr .224 nosler custom competion herlaai data

Posted: Wed Oct 25, 2017 7:37 am
by marthinus100
Dit is n 18 duim loop op die AR.

Re: 77gr .224 nosler custom competion herlaai data

Posted: Wed Oct 25, 2017 8:17 am
by tripodmvr
S321 begin 21gr
S335 begin 19gr

As jy dan spoed gemeet het kan mens beter ladings bereken wat veilig is en tog die AR laat oorhaal en redelike trajek waarborg.

Re: 77gr .224 nosler custom competion herlaai data

Posted: Wed Oct 25, 2017 8:29 am
by marthinus100
Baie dankie oom tripod