Page 1 of 1

Ken julle die Viper MX5?

Posted: Fri Oct 27, 2017 3:47 pm
by PaulM
Middagsê,

Ek sien op Guntree adverteer iemand 'n "Viper MX5" mag-fed semi-outo haelgeweer. So op die foto lyk
dit nogal heel windgat, en na die regte ding vir praktiese skiet. Ek kry egter amper geen inligting oor die
geweer op die net nie. Ken enigiemand die Viper MX5?

Ek luister graag.

Wederom,