Page 1 of 1

Semi outo 223

Posted: Tue Oct 31, 2017 7:54 pm
by Striker.
Goeie naand manne.

Ek is opsoek na n betroubare 223 semi outo. Wat sal julle my aanraai om te koop wat nie die bank sal breek nie. Ek wil met hom varke skiet asook self verdediging kan doen.

Ek luister graag.

Re: Semi outo 223

Posted: Tue Oct 31, 2017 8:12 pm
by Diesel Dog

Re: Semi outo 223

Posted: Tue Oct 31, 2017 8:36 pm
by JJV
Galil of AR? Dink camdix het ‘n AR Ruger vir so R13500, ek kyk self rond.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Semi outo 223

Posted: Tue Oct 31, 2017 8:48 pm
by Ranger
The entry level Stag Arms are very good value for money.

Re: Semi outo 223

Posted: Tue Oct 31, 2017 8:57 pm
by LoopSoosStroop
JJV wrote:Galil of AR? Dink camdix het ‘n AR Ruger vir so R13500, ek kyk self rond.
Daai Ruger AR556 is R16800 by Camdix.

Ek weet want my gat juk vir een.

Re: Semi outo 223

Posted: Tue Oct 31, 2017 9:04 pm
by JJV
Ai ook alweer die prys verkeerd!
Iemand het my vreeslik afgeraai van ‘n DM4, gereken die goed stoor te veel. Enige ander opsies? Norinco??


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Semi outo 223

Posted: Tue Oct 31, 2017 9:08 pm
by Striker.
Ek dink aan die ar rigting meer. Oorweeg die dm4 en ruger ar556 sterk.

Enige voorstelle of ervarings met hulle?

Waar kan ek redelike goedkoop doppe en koeels vir 223 koop? Ek gee nie om oor om baie akkuraat te skiet met hom nie.

Re: Semi outo 223

Posted: Wed Nov 01, 2017 8:44 am
by Ali308
Jy kan ook kyk na die Bushmaster .223.

Re: Semi outo 223

Posted: Wed Nov 01, 2017 9:08 am
by CJNaude
Dag Manne,

Ek wil nie die draad "Highjack"nie, maar wil graag weet. Kry mens van die Semi Auto AR tipe wapens wat byvoorbeeld met 'n 20"/ 22" loop kom vir varminting?

Groete
Hannes

Re: Semi outo 223

Posted: Wed Nov 01, 2017 9:25 am
by Harambe
CJNaude wrote:Dag Manne,

Ek wil nie die draad "Highjack"nie, maar wil graag weet. Kry mens van die Semi Auto AR tipe wapens wat byvoorbeeld met 'n 20"/ 22" loop kom vir varminting?

Groete
Hannes
Ja, jy kry hulle. Maar hier in SA gaan jy sukkel om een op te spoor. Ek dink jy sal moet vra dat hulle een bou vir jou.

Re: Semi outo 223

Posted: Wed Nov 01, 2017 9:28 am
by CJNaude
Harambe wrote:
CJNaude wrote:Dag Manne,

Ek wil nie die draad "Highjack"nie, maar wil graag weet. Kry mens van die Semi Auto AR tipe wapens wat byvoorbeeld met 'n 20"/ 22" loop kom vir varminting?

Groete
Hannes
Ja, jy kry hulle. Maar hier in SA gaan jy sukkel om een op te spoor. Ek dink jy sal moet vra dat hulle een bou vir jou.
Manne.

Dan neem ek aan dit gaan n duur storie wees en kan ek dan eerder n Howa koop en nuwe bottom metal as varminting die doel is?

Hannes

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Semi outo 223

Posted: Wed Nov 01, 2017 10:11 am
by Ranger
CJNaude wrote:Dag Manne,

Ek wil nie die draad "Highjack"nie, maar wil graag weet. Kry mens van die Semi Auto AR tipe wapens wat byvoorbeeld met 'n 20"/ 22" loop kom vir varminting?

Groete
Hannes
I think you can get a DM4 in a 20" barrel, give Dave Sheer a ring. I do know of a few 18" barrels, Stag Arms is one brand and I think Spartan Arms have stock.

Re: Semi outo 223

Posted: Wed Nov 01, 2017 10:16 am
by CJNaude
Thank you Ranger.

Will give them a call.

Hannes


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Semi outo 223

Posted: Wed Nov 01, 2017 10:26 am
by Ranger
CJNaude wrote:Thank you Ranger.

Will give them a call.

Hannes


Sent from my iPhone using Tapatalk
Just checked the catalog on the dave sheer website and there they do offer 20" barrels.

Re: Semi outo 223

Posted: Wed Nov 01, 2017 10:40 am
by Harambe
Jy kan altyd kyk na 'n Norinco Type 56 ook. Dis nou in 7.62x39, maar hy gaan so vir R9000, wat glad nie sleg is vir 'n Semi-outo nie. Dis minder as wat ek vir my Glock 19 betaal het.

Re: Semi outo 223

Posted: Wed Nov 01, 2017 9:29 pm
by snakker
Harambe wrote:Jy kan altyd kyk na 'n Norinco Type 56 ook. Dis nou in 7.62x39, maar hy gaan so vir R9000, wat glad nie sleg is vir 'n Semi-outo nie. Dis minder as wat ek vir my Glock 19 betaal het.
Ek sou nie die 7.62x39 roete gaan nie. Brass is groot probleem : skaars en dus duur (ek het een gehad). Kry eerder vir jou Norinco CQA in 223 vir min meer held. Dan hoe jy nie heeltyd te kyk waar die doppe val nie...

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk

Re: Semi outo 223

Posted: Wed Nov 01, 2017 10:48 pm
by tripodmvr

Re: Semi outo 223

Posted: Thu Nov 02, 2017 7:42 am
by JJV
Almal reeds uitverkoop glo binne 8 dae!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Semi outo 223

Posted: Thu Nov 02, 2017 9:18 am
by Harambe
snakker wrote:
Harambe wrote:Jy kan altyd kyk na 'n Norinco Type 56 ook. Dis nou in 7.62x39, maar hy gaan so vir R9000, wat glad nie sleg is vir 'n Semi-outo nie. Dis minder as wat ek vir my Glock 19 betaal het.
Ek sou nie die 7.62x39 roete gaan nie. Brass is groot probleem : skaars en dus duur (ek het een gehad). Kry eerder vir jou Norinco CQA in 223 vir min meer held. Dan hoe jy nie heeltyd te kyk waar die doppe val nie...

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Verkoop hulle nog die CQA? Die goed het van die internet af verdwyn kort nadat ek begin rondkyk het vir een. Dit sou definitief my eerste keuse wees tussen die Norinco's