Page 1 of 1

Slim Jakke

Posted: Tue Oct 31, 2017 9:22 pm
by jankraay
Naand julle. Ek sit met so bietjie van n probleem...

By my swaer in Wolmaransstad is die bure besig om die Jakke slim te roep. Ek sukkel die laaste ruk my agter end af met die goed. Het gemiddeld 4 n aand maklik gekry maar tot die jonges is al slim mis geskiet. Die ou manne praat ek nie oor nie...

Hulle kom mooi in maar steek op so 300-400m vas en hardloop dan hulle bene af. Gee nie eers kans om n roep op tyd te verander nie dan is hy/sy weg.

Hoe maak ek nou aangesien ek belange daar het...

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Slim Jakke

Posted: Wed Nov 01, 2017 6:34 am
by NicoSmit
Probeer met nagsig en IR lig lok hulle ook met iets soos 'n pens en los hulle vir 'n ruk uit

Re: Slim Jakke

Posted: Wed Nov 01, 2017 8:14 am
by tripodmvr
jankraay wrote:Naand julle. Ek sit met so bietjie van n probleem...

By my swaer in Wolmaransstad is die bure besig om die Jakke slim te roep. Ek sukkel die laaste ruk my agter end af met die goed. Het gemiddeld 4 n aand maklik gekry maar tot die jonges is al slim mis geskiet. Die ou manne praat ek nie oor nie...

Hulle kom mooi in maar steek op so 300-400m vas en hardloop dan hulle bene af. Gee nie eers kans om n roep op tyd te verander nie dan is hy/sy weg.

Hoe maak ek nou aangesien ek belange daar het...

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Jy het nou positiewe terugvoer gekry. Op 'n ligter trant wou ek se - skiet eers die bure dan gaan die jakkies nie so slim wees nie.

Re: Slim Jakke

Posted: Wed Nov 01, 2017 8:24 am
by Riaan Kriel
jankraay wrote:Naand julle. Ek sit met so bietjie van n probleem...

By my swaer in Wolmaransstad is die bure besig om die Jakke slim te roep. Ek sukkel die laaste ruk my agter end af met die goed. Het gemiddeld 4 n aand maklik gekry maar tot die jonges is al slim mis geskiet. Die ou manne praat ek nie oor nie...

Hulle kom mooi in maar steek op so 300-400m vas en hardloop dan hulle bene af. Gee nie eers kans om n roep op tyd te verander nie dan is hy/sy weg.

Hoe maak ek nou aangesien ek belange daar het...

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek ken manne daar naby, in Makwassie wat nogal uitmaak van die jakkkalsjag en wat al meer as 1 plek geskiet het waar dit gaan soos jy beskryf. SĂȘ maar as jy die nommers soek.